03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• F3=11,3 kN teen 193 ◦ vanaf die positiewe x-as.

• F4=125 × 10 5 N teen 317 ◦ vanaf die positiewe x-as.

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 26QV 2. 26QW

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

Optelling van vektore deur middel van hul komponente ESED

Komponente kan gebruik word om die resultant van twee of meer vektore te verkry.

Hierdie metode kan grafies of algebraïes toegepas word. Die metode is eenvoudig:

1. maak ’n rowwe skets van die probleem;

2. vind die horisontale en vertikale komponente van elke vektor;

3. vind die som van al die horisontale komponente, Rx;

4. vind die som van al die vertikale komponente, Ry;

5. gebruik hierdie om die resultant te vind, R.

Beskou die twee vektore, F1 en F2, in Figuur 1.3, saam met hul resultant, →

R.

5

4

3

2

1

y

F1

R

0

0 1 2 3 4 5 6 7 x

Figuur 1.3: ’n Voorbeeld van twee vektore wat opgetel is om die resultant te gee

Elke vektor in Figuur 1.3 kan opgebreek word in een komponent in die x-rigting (horisontaal)

en een in die y-rigting (vertikaal). Hierdie komponente is twee vektore wat,

indien dit opgetel word, die oorspronklike vektor as die resultant sal gee. Dit word in

Figuur 1.4 hieronder aangetoon:

Hoofstuk 1. Vektore in twee dimensies

F2

41

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!