03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

−15

−10

15

10

5

−5

−5

F

−10

−15

Stap 2: Bepaal die vektor komponente

y

5 10 15

Nou ontbind ons die krag in twee komponente parallel tot die twee asse. Omdat hierdie

rigtings loodreg op mekaar is vorm ’n reghoekige driehoek, met die oorspronklike

krag as die skuinssy.

Nou gebruik ons trigonometrie om die groottes van die komponente van die oorspronklike

krag te bereken:

Fy = 12,5 sin(230 ◦ )

= −9,58 N

en Fx = 12,5 cos(230 ◦ )

= −8,03 N

Let op dat indien ons die Cartesiese posisies gebruik met ’n hoek, verkry ons die

korrekte tekens vir die komponente. Fx is in die negatiewe x-rigting en Fy is in die

negatiewe y-rigting.

Oefening 1 – 6:

1. Ontbind elk van die volgende vektore in komponente:

• F1=5 N teen 45◦ vanaf die positiewe x-as.

• F2=15 N teen 63◦ vanaf die positiewe x-as.

• F3=11,3 N teen 127◦ vanaf die positiewe x-as.

• F4=125 N teen 245◦ vanaf die positiewe x-as.

2. Ontbind elk van die volgende vektore in komponente:

• F1=11 × 10 4 N teen 33 ◦ vanaf die positiewe x-as.

• F2=15 GN teen 28 ◦ vanaf die positiewe x-as.

40 1.3. Komponente van vektore

x

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!