everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

4. Doen navorsing oor klimaatsverandering en die debatte daaroor. Analiseer die inligting krities en maak jou eie gevolgtrekkings. Bespreek hierdie idees en gevolgtrekkings met jou klasmaats. 14.5 Opsomming ESE7S Sien aanbieding: 27HF op www.everythingscience.co.za • Die aarde se litosfeer is ’n ryk bron met baie minerale. • Die litosfeer bestaan uit die aarde se boonste kors en mantel. • Die minerale kan ontgin word deur middel van mynboutegnieke. • Mense buit vir lank reeds die aarde se mineraalbronne uit. • Mynbou en mineraalgebruik het ’n beduidende impak op die omgewing. • Ander bronne in die litosfeer is brandstowwe. Oefening 14 – 2: 1. Gee een woord/term vir elkeen van die volgende beskrywings: a) Die deel van die aarde wat die kors insluit en waarin alle minerale gevind word. b) Die proses waartydens minerale uit die ertse ontgin word. c) Die tydperk waartydens mense die gebruik van vuur ontdek het om die eienskappe van steen te verbeter. 2. Lees die volgende uittreksel en antwoord die vrae wat volg: Meer winste, meer giwwe In die afgelope drie dekades het goudmyners gebruik gemaak van die sianiedproses om goud van die erts te ontgin. Meer as 99% van goud kan op hierdie wyse van die erts ontgin word. Dit stel myners in staat om goudvlokkies te herwin wat te klein is vir die oog om te sien. Goud kan ook ontgin word uit ou myne waar soms tot ’n derde van die goud onontgin gelaat is. Die ongebruikte sianied kan hergebruik word, maar word gewoonlik in ’n poel of ’n dam gestoor, of direk in ’n plaaslike rivier gestort. ’n Teelepel met tweepersent sianied oplossing kan ’n volwasse mens se dood veroorsaak. Mynmaatskappye dring daarop aan dat sianied opbreek wanneer dit aan sonlig en suurstof blootgestel word, wat dit dan skadeloos laat. Hulle verwys ook na wetenskaplike studies wat toon dat sianied wat deur visse ingesluk is nie ’bioakkumuleer’ nie, wat beteken dit is geen bedreiging vir enigiemand wat die vis eet nie. In die praktyk sal ’n sianiedoplossing wat in die grond insypel nie opbreek nie weens die afwesigheid van sonlig. Indien die sianiedoplossing baie Hoofstuk 14. Die litosfeer 491

suurvormend is kan dit omskakel in sianiedgas, wat giftig vir visse is. Aan die ander kant, indien die oplossing alkalies is breek die sianied nie op nie. Daar is geen gerapporteerde gevalle van menslike sterftes weens sianiedstorting nie. Solank jy nie lyke sien nie, is alles in die haak. a) Wat is die sianied-proses? b) Watter tipe chemiese reaksie vind plaas tydens hierdie proses: presipitasie, suur-basis of redoks? c) Is die oplossing na die sianied-proses suurvormend, alkalies of neutraal? d) Hoe word die soliede goud van die oplossing herwin? e) Verwys na die sianied-proses en bespreek die betekenis van die uittreksel se opskrif: Meer winste, meer giwwe. DBE voorbeeld-vraestel 2007 Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service 1a. 27HG 1b. 27HH 1c. 27HJ 2. 27HK www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za 492 14.5. Opsomming

4. Doen navorsing oor klimaatsverandering en die debatte daaroor. Analiseer die

inligting krities en maak jou eie gevolgtrekkings. Bespreek hierdie idees en gevolgtrekkings

met jou klasmaats.

14.5 Opsomming ESE7S

Sien aanbieding: 27HF op www.everythingscience.co.za

• Die aarde se litosfeer is ’n ryk bron met baie minerale.

• Die litosfeer bestaan uit die aarde se boonste kors en mantel.

• Die minerale kan ontgin word deur middel van mynboutegnieke.

• Mense buit vir lank reeds die aarde se mineraalbronne uit.

• Mynbou en mineraalgebruik het ’n beduidende impak op die omgewing.

• Ander bronne in die litosfeer is brandstowwe.

Oefening 14 – 2:

1. Gee een woord/term vir elkeen van die volgende beskrywings:

a) Die deel van die aarde wat die kors insluit en waarin alle minerale gevind

word.

b) Die proses waartydens minerale uit die ertse ontgin word.

c) Die tydperk waartydens mense die gebruik van vuur ontdek het om die

eienskappe van steen te verbeter.

2. Lees die volgende uittreksel en antwoord die vrae wat volg:

Meer winste, meer giwwe

In die afgelope drie dekades het goudmyners gebruik gemaak van die sianiedproses

om goud van die erts te ontgin. Meer as 99% van goud kan op hierdie

wyse van die erts ontgin word. Dit stel myners in staat om goudvlokkies te

herwin wat te klein is vir die oog om te sien. Goud kan ook ontgin word uit ou

myne waar soms tot ’n derde van die goud onontgin gelaat is.

Die ongebruikte sianied kan hergebruik word, maar word gewoonlik in ’n poel

of ’n dam gestoor, of direk in ’n plaaslike rivier gestort. ’n Teelepel met tweepersent

sianied oplossing kan ’n volwasse mens se dood veroorsaak.

Mynmaatskappye dring daarop aan dat sianied opbreek wanneer dit aan sonlig

en suurstof blootgestel word, wat dit dan skadeloos laat. Hulle verwys ook na

wetenskaplike studies wat toon dat sianied wat deur visse ingesluk is nie ’bioakkumuleer’

nie, wat beteken dit is geen bedreiging vir enigiemand wat die

vis eet nie. In die praktyk sal ’n sianiedoplossing wat in die grond insypel nie

opbreek nie weens die afwesigheid van sonlig. Indien die sianiedoplossing baie

Hoofstuk 14. Die litosfeer

491

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!