03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Dit is hoofsaaklik van toepassing op die oppervlakmyne (oopgroefmyne), waar

groot hoeveelhede grond en rots uitgegrawe word om by die mineraalbronne uit

te kom. Die vorm van die landskap kan verander wanneer groot hoeveelhede

rots uit die Aarde opgegrawe word en op die oppervlak gestapel word. Dit word

mynhope genoem. Oopgroefmyne skep ook baie groot gate (kuile) wat die vorm

van die land verander.

• Lugbesoedeling

Stof vanaf oopgroefmyne en skadelike gasse soos swaweldioksied en stikstofdioksied

wat as gevolg van mynboubedrywighede vrygestel word, dra by tot

lugbesoedeling.

• Bedreiging van natuurlike gebiede

Mynboubedrywighede spoel dikwels na beskermde areas oor en bedreig die

biodiversiteit in die gebiede waar hulle bedryf word.

Groepsbespreking: Mynrehabilitasie

Daar is ’n groeiende beklemtoning van die noodsaaklikheid daarvan om ou myne wat

nie meer gebruik word nie te rehabiliteer. As dit te moeilik is om die gebied te herstel

om soos voor die myn gevestig is te lyk, moet daar op ’n nuwe tipe landskap vir die

area besluit word. Enige mynrehabilitasie program moet daarna streef om die volgende

te bereik:

• verseker die gebied is veilig en stabiel

• verwyder besoedelaars wat die gebied besmet

• herstel biodiversiteit wat daar was voordat die myn gevestig is

• herstel waterweë na wat hulle voorheen was

Daar is verskillende maniere waarop hierdie doelwitte bereik kan word. Plante kan

byvoorbeeld gebuik word om metale uit besoedelde grond en water te verwyder en

dit kan ook help om die grond te stabiliseer sodat ander plantegroei daar kan vestig.

Landkontoere kan help om dreinering in die gebied te herstel.

In groepe van 3-4, bespreek die volgende vrae:

1. Wat is die hoofvoordele van mynrehabilitasie?

2. Wat is sommige van die uitdagings wat tydens die rehabilitasie van ’n mynbougebied

ondervind kan word?

3. Stel ’n paar kreatiewe planne voor wat gebruik kan word om mynbou maatskappye

aan te moedig om ou mynbougebiede te rehabiliteer.

4. Een rehabilitasieprojek wat wye media dekking gekry het is die rehabilitasie van

die duine wat deur Richards Bay Minerals (RBM) vir titanium gemyn is. As ’n

groep, doen julle eie navorsing om meer van hierdie projek uit te vind.

• Wat het RBM gedoen om die duine te rehabiliteer?

488 14.3. Die mynbedryf en mineraal verwerking

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!