03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Oefening 14 – 1: Goudontginning

1. In Mapungubwe in die Limpopo Provinsie word goud al sedert 1200 gemyn.

Vandag is Suid Afrika ’n wereldleier in tegnologie vir die mynboubedryf. Die

volgende vloeidiagram illustreer seker van die belangrikste stappe in die ontginning

van goud uit die erts.

Gouddraende

erts

A NaAu(CN)2 B Goud C

presipitaat

Suiwer goud

a) Naam van die proses aangedui deur A.

b) Tydens die proses A, word goud uit die erts verwyder. Word goud tydens

die proses geoksideer of gereduseer?

c) Gebruik oksidasiegetalle en verduidelik jou antwoord in die vraag hierbo.

d) Noem die chemiese stof wat in proses B gebruik word.

e) Tydens die smeltproses (soos deur C in die diagram geïllustreer) word goud

na ’n hoogoond gestuur. Waarom dink jy is hierdie proses nodig? Verduidelik

wat tydens hierdie proses met die goud gebeur.

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 27HD

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

Mynbou en die omgewing ESE7P

Die impak van die goudmynboubedryf op die omgewing

Hoe dit ookal sy, ten spyte van die ongelooflike waarde van goud en die bruikbaarheid

in ’n verskeidenheid toepassings is daar aan alle mynboubedrywighede ’n omgewingsprys

te betaal. Die volgende is net ’n paar voorbeelde van die invloed van die

goudmynbedryf op die omgewing.

• Hulpbron verbruik

Die goudmynbedryf benodig groot hoeveelhede elektrisiteit en water. Elektrisiteit

word dikwels opgewek deur die gebruik van nie-hernubare bronne.

• Vergiftigde water

As mynbou nie streng gemonitor word nie kan sure en ander chemikalieë wat

in die vervaardiging van goud gebruik word in nabygeleë waterbronne soos rivier

lek, wat die diere, plante en mense wat op die drinkwater staatmaak kan

benadeel.

• Verandering van die landskap

Hoofstuk 14. Die litosfeer

487

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!