03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

met ’n krag van 9 N wat in die positiewe y-rigting toegepas word. Bereken die

resulterende krag.

3. Vier kragte werk gelyktydig in op ’n punt. Vind die resultant indien die kragte

die volgende groottes en rigtings het:

• F1 = 2,3 N in die positiewe x-rigting

• F2 = 4 N in die positiewe y-rigting

• F3 = 3,3 N in die negatiewe y-rigting

• F4 = 2,1 N in die negatiewe y-rigting

4. Die volgende kragte werk gelyktydig op ’n paal in. Indien die paal breek, in

watter rigting sal dit val?

• F1 = 2,3 N in die negatiewe x-rigting

• F2 = 11,7 N in die negatiewe y-rigting

• F3 = 6,9 N in die negatiewe y-rigting

• F4 = 1,9 N in die negatiewe y-rigting

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 26QQ 2. 26QR 3. 26QS 4. 26QT

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

1.3 Komponente van vektore ESEC

In die bespreking van die optel van vektore het ons gesien dat vektore wat saamwerk

gekombineer kan word om ’n enkele vektor (resultant) te gee. Daarom kan ’n enkele

vektor in ander vektore opgebreek word, sodat wanneer dit opgetel word, dit daardie

enkele vektor weergee. Hierdie vektore wat die oorspronklike vektor vorm, word

komponente van die oorspronklike vektor genoem. Hierdie proses word ontbinding

in komponente genoem.

Prakties is dit gerieflik om ’n vektor in sy loodregte komponente te ontbind, wat dus

horisontaal en vertikaal sal wees. Beskou die probleme waarna ons sover verwys het.

Indien ons vektore parallel tot die x- en y-asse het, is dit maklik om hulle op te los.

Enige vektor kan in sy horisontale en vertikale komponente ontbind word. Indien →

R

’n vektor is, dan sal die horisontale komponent van →

R, →

Rx wees en sal die vertikale

komponent →

Ry wees.

Hoofstuk 1. Vektore in twee dimensies

37

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!