03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Smeltwerk omvat die verhitting van die erts tot by ’n baie hoë temperatuur, dikwels

in ’n hoogoond. ’n Reduseermiddel word gewoonlik bygevoeg en die mineraal word

verwyder deur die gebruik van chemiese reaksies.

In moderne tye word verskeie nuwe tegnieke buiten smeltwerk gebruik om minerale

uit die erts te win. Die mees algemene metodes is flottering, uitloging en die gebruik

van redoksreaksies.

Uitloging behels die meng van die erts met ’n vloeistof wat spesiaal uitgesoek is sodat

dit óf die mineraal óf die ongewenste minerale oplos. Die vloeistof is dikwels ’n suur.

Flotasie behels die gebruik van lugborrels om waardevolle minerale van die ongewenste

rots te skei. Die waardevolle mineraal kleef aan die lugborrels en styg na die

bokant van die mengsel van waar dit verwyder kan word.

Die volgende tabel bevat verskeie metale en die tipiese metodes wat gebruik word om

hulle te ontgin.

Metaal Mynboutegniek Mineraalwinningtegnieke

Goud Ondergrondse mynbou (skagmynbou)

en oppervlakmynbou

Yster Oppervlakmynbou

bou)(dagboumyn-

Fosfaat Oppervlakmynbou

bou).(dagboumyn-

Steenkool Oppervlakmynbou (dagboumynbou).

Ondergrondse mynbou

word nou meer algemeen.

Diamante Oppervlakmynbou (spoelafsettings)

en ondergrondse mynbou

(pyp ontginning).

Koper Oppervlakmynbou

bou)(dagboumyn-

Platinum Ondergrondse mynbou (skagmynbou)

Sink Ondergrondse mynbou (skagmynbou)

Chroom Oppervlakmynbou (dagboumynbou)

en ondergrondse mynbou

(skagmynbou)

Asbes Oppervlakmynbou

bou)(dagboumyn-

Mangaan Oppervlakmynbou (dagboumynbou)

en ondergrondse mynbou

(skagmynbou)

Goudsianidering word gebruik.

Die erts word chemies behandel

om die goud uit te loog.

Smeltwerk en chemiese reduksie

Behandeling met suur

Steenkool word in byna suiwer

vorm gewin

Diamante word in byna suiwer

vorm uit rotse gewin

Uitloging word gebruik om koper

deur die gebruik van suur te gewin

Chemiese metodes en as ’n byproduk

van kopermynbou.

Smeltwerk en uitloging

Smeltwerk, redoksreaksies

Word in redelike suiwer vorm gewin

Smeltwerk en chemiese prosesse

Tabel 14.3: Tabel wat die ontgin en mineraalwinningtegnieke vir verskeie minerale aandui

Nou sal ons goudontginning in meer besonderhede bespreek om ’n beter begrip van

die mynbouproses te kry.

Hoofstuk 14. Die litosfeer

483

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!