03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Beskou die diagram en beantwoord die volgende vrae:

1. Noem drie van die raarste metale.

2. Noem vier elemente wat gesteentes vorm.

3. Watter element is die raarste?

4. Watter element is die mees algemeenste?

5. Vind die volgende elemente in die prentjie: goud, koper, yster, mangaan, platinum,

sink, chroom, fosfor, suurstof en koolstof. Watter van hierdie is die mees

volop? Watter van hierdie elemente is die raarste?

6. Klassifiseer die volgende elemente as gesteentevormend, raarste metale en ander:

goud, koper,yster, mangaan, platinum, sink, chroom, suurstof en koolstof.

14.3 Die mynbedryf en mineraal verwerking ESE7D

Noudat jy weet waar die mensdom die minerale wat gebruik word vandaan kry, kan

ons kyk hoe hierdie minerale bekom word. Ons het gesien dat minerale nie sommer

net rondlê en wag om opgetel te word nie, maar eerder dat hulle in die aardkors in

rotse ingebed is in verbinding met ander elemente.

Soos die mens meer kennis bekom het en nuwe ondekkings gemaak het, het tegnieke

om erts te ontgin verbeter. Dit het grootliks daartoe bygedra dat die hoeveelheid

Hoofstuk 14. Die litosfeer

481

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!