03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

FEIT

’n Edelsteen (wat ook ’n

juweel, semi-kosbare

gesteentes of kosbare

gesteente genoem word)

is baie aantreklik en’n

kosbare mineraal wat,

wanneer dit gesny en

poleer is gebruik kan

word in juwele en ander

versierings. Voorbeelde

van edelstene sluit in

ametis, diamant, kat ogies

en saffier.

winsgewend om hierdie elemente uit te haal (deur byvoorbeeld te myn) vir ekonomiese

redes. Waar die konsentrasie egter klein is, is die koste om hierdie elemente te

ontgin groter as die wins wat gemaak kan word wanneer dit verkoop word. Gesteentes

wat waardevolle minerale bevat word ertse genoem. Die mensdom stel veral in ertse

belang waarin metaalelemente voorkom asook in daardie minerale wat gebruik kan

word om energie te vervaardig.

DEFINISIE: Erts

Figuur 14.2: Ligging van minerale in Suid-Afrika

’n Erts is ’n sekere volume gesteentes wat genoeg minerale bevat sodat dit die moeite

werd is om dit te myn.

Sien video: 27HC op www.everythingscience.co.za

Aktiwiteit:

Die volgende diagram wys die voorkoms van alle elemente.

480 14.2. Die litosfeer

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!