03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

DEFINISIE: Mineraal

Minerale is natuurlike verbindings wat deur geologiese prosesse gevorm is. Die term

“mineraal” omskryf beide die materiaal se chemiese samestelling en struktuur. By die

samestelling van minerale is van suiwer elemente tot komplekse verbindings betrokke.

In hierdie hoofstuk beskou ons hoofsaaklik metaal minerale (goud, koper en yster).

Dar is ook nie-metaal minerale (sand en steen) en brandstof minerale (steenkool en

olie).

’n Gesteente is ’n kombinasie van een of meer minerale. Graniet is byvoorbeeld ’n

gesteente wat bestaan uit minerale soos SiO2, Al2O3, CaO, K2O, Na2O en ander.

Daar is drie verskillende tipe gesteentes: stollings-, sedimentêre en metamorfiese.

Stollingsgesteentes (byvoorbeeld graniet en basalt) word gevorm wanneer magma as

lawa die oppervlak van die Aarde se kors bereik en dan stol. Sedimentêre gesteentes

(soos byvoorbeeld sandsteen en kalksteen) vorm wanneer stukkies van die materiaal,

organiese stowwe of ander afgesakte deeltjies hier saamgepers word tot dit oor ’n

lang tydperk stol. Metamorfiese gesteentes word gevorm wanneer enige ander tipes

gesteentes aan intense hitte en temperatuur blootgestel word. Voorbeele sluit in leiklip

en marmer.

Onderstaande figuur wys hoe verskillende tipes gesteentes in die litosfeer gevorm

word.

Baie van die elemente waarin ons belangstel (bv. goud, yster, koper) is oneweredig

deur die litosfeer versprei. Op plekke waar hierdie elemente volop voorkom is dit

Hoofstuk 14. Die litosfeer

479

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!