03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Elemente en minerale ESE7C

Noudat ons weet wat die mensdom gebruik het om gereedskap en skuiling te maak kyk

ons na waarom hy die materiale gekies het wat gebruik is. Vroeër (vroeë en middel

steentydperk) het die mensdom enige iets gebruik wat hy maklik in die hande kon

kry. Later (laat steentydperk tot vandag) het die mens begin wonder hoe verskillende

materiale verbeter kon word. So wat presies is die litosfeer en hoe het die mens hierdie

kennis gebruik?

Die aardkors bestaan uit ongeveer 80 elemente waarvan meer as 2000 in verskillende

verbindings en minerale voorkom. Tog bestaan die grootste hoeveelheid van die massa

van die materiaal waaruit die aarde bestaan net uit 8 van hierdie elemente. Daar is

suurstof (O), silikon (Si), aluminium (Al), yster (Fe), kalsium (Ca), natrium (Na),

kalium (K) en magnesium (Mg). Hierdie elemente word selde in ’n suiwer vorm aangetref

en is gewoonlik deel van meer komplekse minerale. ’n Mineraal is ’n verbinding

wat deur geologiese prosesse gevorm word wat tot spesifieke strukture aanleiding gee.

’n Mineraal kan ’n suiwer element wees, maar gewoonlik bestaan minerale uit ’n kombinasie

van verskillende elemente. Een voorbeeld hiervan is kwarts Dit is ’n mineraal

wat uit silikon en suurstof bestaan. Nog voorbeelde word in Tabel 14.2 gewys.

Mees algemene

Element

Chemie

mineraal

Goud

Calaverite of suiwer

element

Au (suiwer element) of

AuTe2 (Calaverite, ’n

goud mineraal)

Yster Hematiet Fe2O3 (ysteroksied)

Koper

Koolstof

Platinum

Suiwer element

of chalcocite

Diamant, grafiet,

steenkool

Suiwer element,

verbind met ander

elemente

Sink Sfaleriet ZnS

Mangaan Mangaandioksied MnO2

Chroom Chromiet FeCr2O4

Cu (suiwer element) of

Cu2S (kopersulfied)

C (suiwer element)

Pt (suiwer element)

Tabel 14.2: Tabel wat voorbeelde van metale en die chemie betrokke aandui.

478 14.2. Die litosfeer

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!