everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

Toe die koloniste en ontdekkingsreisigers hulle in Afrika vestig, het hulle begin kyk hoe hulle die natuurlike hulpbronne wat hulle gevind het, kon gebruik. Alhoewel diamante lank reeds aan die inheemse bevolking van Suid Afrika bekend was, het koloniste dit eers in die 1860’s op ’n plaas buite Kimberley (Noord Kaap) gevind. Duisende hoopvolle diamantprospekteerders het op die oorspronklike koppie waar die diamante ontdek is toegesak en intensief daar gedelf. Hierdie gebied is vandag die Groot Gat in Kimberley - een van die grootste mensgemaakte gate in die wêreld. Verskeie kleiner mynmaatskappye smelt in 1888 saam om De Beers te vorm - die maatskappy wat vandag nog die wêreldwye diamant mynboubedryf en die verkope daarvan domineer. Gedurende dieselfde tyd (1880) ontdek die koloniste goudriwwe net suid van wat vandag bekend staan as Johannesburg. ’n Stormloop van goudprospekteerders na die gebied lei tot die geboorte van Johannesburg. ’n Groot arbeidsmag was nodig om diep in die rotslae te grawe om sodoende die erts, wat die goud bevat, te kry. Vandag nog word ’n groot aantal werkers deur die goudmyne in diens geneem maar, (soos in die geval van die diamantbedryf), as gevolg van tegnologiese ontwikkeling oor die afgelope 150 jaar, word baie van hulle werk nou vergemaklik deur die gebruik van industriële mynbou masjinerie. Baie boere en van die inheemse bevolking is gedwing om in die nuwe diamant- en goudmyne te werk. Van hulle is geforseer om hulle huise te verlaat om op die myne te gaan werk. As gevolg van swak werkstoestande en mynrampe wat plaasgevind het, is baie van hulle op die myne dood. Groepsbespreking: Minerale en die reg om dit te besit Baie van die inheemse bevolking deel die algemene siening dat die land en alles wat dit kan oplewer aan almal behoort om gelyk verdeel te word. Hierdie produk is dikwels noodsaaklik vir die oorlewing van hierdie mense. Toe die koloniste na Suid Afrika toe gekom het, is die inheemse bevolking grootliks geïgnoreer en uitgebuit vir hulle kennis en die arbeid wat hulle kon verskaf. ’n Groot aantal wandade is teen hierdie mense gepleeg. Die inheemse bevolking staan nou op en eis dat dit wat regmatig aan hulle behoort, aan hulle teruggegee moet word. Organisasies (soos die VN werkgroep oor inheemse bevolkings) is gestig om aan hierdie aangeleentheid aandag te gee. Net na die stigting van De Beers verklaar hulle dat al die diamante in die gebied aan hulle behoort en dat enigeen wat in besit van diamante betrap word, doodgemaak kan word as gevolg van die onwettige verkryging daarvan. Ander groot mynhuise het probeer om die reg tot die minerale wat hulle produseer te bekom. Bespreek in groepe of in die klas of ’n paar uitverkore mense die reg tot die besit van die grond en die minerale wat dit bevat kan hê. Aan wie behoort die minerale? Behoort groot maatskappy die regte besit? Of behoort dit aan al die mense? Hoofstuk 14. Die litosfeer FEIT Die diepste myn in die wêreld is tans die TauTona Myn (of Western Deep No. 3 skag) buite Carletonville, Gauteng. Met AngloGold Ashanti as eienaars, het dit ’n diepte van 3,9 km met tonnels van ongeveer 800 km . Op daardie diepte bereik die rotslaag temperature van tot 60 ◦ C en lugverkoelers moet gebruik word om die lug in die myn af te koel vanaf 55 ◦ C tot 28 ◦ C. 477

Elemente en minerale ESE7C Noudat ons weet wat die mensdom gebruik het om gereedskap en skuiling te maak kyk ons na waarom hy die materiale gekies het wat gebruik is. Vroeër (vroeë en middel steentydperk) het die mensdom enige iets gebruik wat hy maklik in die hande kon kry. Later (laat steentydperk tot vandag) het die mens begin wonder hoe verskillende materiale verbeter kon word. So wat presies is die litosfeer en hoe het die mens hierdie kennis gebruik? Die aardkors bestaan uit ongeveer 80 elemente waarvan meer as 2000 in verskillende verbindings en minerale voorkom. Tog bestaan die grootste hoeveelheid van die massa van die materiaal waaruit die aarde bestaan net uit 8 van hierdie elemente. Daar is suurstof (O), silikon (Si), aluminium (Al), yster (Fe), kalsium (Ca), natrium (Na), kalium (K) en magnesium (Mg). Hierdie elemente word selde in ’n suiwer vorm aangetref en is gewoonlik deel van meer komplekse minerale. ’n Mineraal is ’n verbinding wat deur geologiese prosesse gevorm word wat tot spesifieke strukture aanleiding gee. ’n Mineraal kan ’n suiwer element wees, maar gewoonlik bestaan minerale uit ’n kombinasie van verskillende elemente. Een voorbeeld hiervan is kwarts Dit is ’n mineraal wat uit silikon en suurstof bestaan. Nog voorbeelde word in Tabel 14.2 gewys. Mees algemene Element Chemie mineraal Goud Calaverite of suiwer element Au (suiwer element) of AuTe2 (Calaverite, ’n goud mineraal) Yster Hematiet Fe2O3 (ysteroksied) Koper Koolstof Platinum Suiwer element of chalcocite Diamant, grafiet, steenkool Suiwer element, verbind met ander elemente Sink Sfaleriet ZnS Mangaan Mangaandioksied MnO2 Chroom Chromiet FeCr2O4 Cu (suiwer element) of Cu2S (kopersulfied) C (suiwer element) Pt (suiwer element) Tabel 14.2: Tabel wat voorbeelde van metale en die chemie betrokke aandui. 478 14.2. Die litosfeer

Toe die koloniste en ontdekkingsreisigers hulle in Afrika vestig, het hulle begin kyk

hoe hulle die natuurlike hulpbronne wat hulle gevind het, kon gebruik.

Alhoewel diamante lank reeds aan die inheemse bevolking van Suid Afrika bekend

was, het koloniste dit eers in die 1860’s op ’n plaas buite Kimberley (Noord Kaap)

gevind. Duisende hoopvolle diamantprospekteerders het op die oorspronklike koppie

waar die diamante ontdek is toegesak en intensief daar gedelf. Hierdie gebied

is vandag die Groot Gat in Kimberley - een van die grootste mensgemaakte gate in

die wêreld. Verskeie kleiner mynmaatskappye smelt in 1888 saam om De Beers te

vorm - die maatskappy wat vandag nog die wêreldwye diamant mynboubedryf en die

verkope daarvan domineer.

Gedurende dieselfde tyd (1880) ontdek die koloniste goudriwwe net suid van wat

vandag bekend staan as Johannesburg. ’n Stormloop van goudprospekteerders na die

gebied lei tot die geboorte van Johannesburg. ’n Groot arbeidsmag was nodig om

diep in die rotslae te grawe om sodoende die erts, wat die goud bevat, te kry. Vandag

nog word ’n groot aantal werkers deur die goudmyne in diens geneem maar, (soos

in die geval van die diamantbedryf), as gevolg van tegnologiese ontwikkeling oor die

afgelope 150 jaar, word baie van hulle werk nou vergemaklik deur die gebruik van

industriële mynbou masjinerie.

Baie boere en van die inheemse bevolking is gedwing om in die nuwe diamant- en

goudmyne te werk. Van hulle is geforseer om hulle huise te verlaat om op die myne

te gaan werk. As gevolg van swak werkstoestande en mynrampe wat plaasgevind het,

is baie van hulle op die myne dood.

Groepsbespreking: Minerale en die reg om dit te besit

Baie van die inheemse bevolking deel die algemene siening dat die land en alles

wat dit kan oplewer aan almal behoort om gelyk verdeel te word. Hierdie produk is

dikwels noodsaaklik vir die oorlewing van hierdie mense.

Toe die koloniste na Suid Afrika toe gekom het, is die inheemse bevolking grootliks

geïgnoreer en uitgebuit vir hulle kennis en die arbeid wat hulle kon verskaf. ’n Groot

aantal wandade is teen hierdie mense gepleeg.

Die inheemse bevolking staan nou op en eis dat dit wat regmatig aan hulle behoort,

aan hulle teruggegee moet word. Organisasies (soos die VN werkgroep oor inheemse

bevolkings) is gestig om aan hierdie aangeleentheid aandag te gee.

Net na die stigting van De Beers verklaar hulle dat al die diamante in die gebied aan

hulle behoort en dat enigeen wat in besit van diamante betrap word, doodgemaak

kan word as gevolg van die onwettige verkryging daarvan. Ander groot mynhuise het

probeer om die reg tot die minerale wat hulle produseer te bekom.

Bespreek in groepe of in die klas of ’n paar uitverkore mense die reg tot die besit

van die grond en die minerale wat dit bevat kan hê. Aan wie behoort die minerale?

Behoort groot maatskappy die regte besit? Of behoort dit aan al die mense?

Hoofstuk 14. Die litosfeer

FEIT

Die diepste myn in die

wêreld is tans die

TauTona Myn (of Western

Deep No. 3 skag) buite

Carletonville, Gauteng.

Met AngloGold Ashanti

as eienaars, het dit ’n

diepte van 3,9 km met

tonnels van ongeveer

800 km . Op daardie

diepte bereik die rotslaag

temperature van tot 60 ◦ C

en lugverkoelers moet

gebruik word om die lug

in die myn af te koel

vanaf 55 ◦ C tot 28 ◦ C.

477

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!