everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

DEFINISIE: Litosfeer Figuur 14.1: ’n Deursnit van die Aarde toon die verskillende lae Die litosfeer is die soliede buitenste deel van ons planeet. Die litosfeer sluit die kors en die boonste deel van die mantel in en bestaan uit materiaal van beide die kontinente en die oseane op die Aarde se oppervlak. Die litosfeer is vir ons baie belangrik aangesien dit die deel van die Aarde is waarop ons woon en wat vir ons toeganklik is. Dit is die deel van die Aarde wat ons onderhou, wat ons voorsien van voedsel en ’n rykdom materiale om te gebruik. Ons gaan vervolgens uitvind hoe die mens geleidelik bewus geword het van hierdie rykdom van minerale onder sy voete en hoe hy geleer het om dit tot sy voordeel te gebruik. Geskiedenis van die mensdom ESE7B Die vroeë geskiedenis van die mensdom kan in verskillede periodes verdeel word: die Steentydperk of Paleolitiese periode (vanaf ongeveer 2,6 miljoen jaar tot 10 000 jaar gelede); die Bronstydperk of Mesolitiese periode (vanaf ongeveer 10 000 vC tot 100 nC); en die Ystertydperk of Neolitiese periode (ongeveer 100 nC tot 1200 nC). Op baie plekke in die wêreld het hierdie tydperke oorvleuel en is dit belangrik om te verstaan dat dit baie veralgemeende datums is. Die Steentydperk kan verder in drie periodes verdeel word: die vroeë Steentydperk (2,6 miljoen – 300 000 jaar gelede); die Middel Steentydperk (ongeveer 300 000 – 50 000 jaar gelede); en die Latere Steentydperk (ongeveer 50 000 – 10 000 jaar gelede). Hoofstuk 14. Die litosfeer 475

FEIT Die grootste Ystertydperk terrein in Suid Afrika is by Mapungubwe in die Limpopo Provinsie. Mapungubwe (bewoon vanaf ongeveer 1000 – 1300 nC) word beskou as die oeroue hoofstad van ’n Afrika koning. Die terrein is herontdek in 1932 en het homself bewys as ’n juweel van skatte vir argeologiese bewyse van ’n gevorderde samelewing. Die oorblyfsels van koninklike begraafplase, huise, gereedskap, kuns en landbou implemente is hier gevind. Goud-bedekte juwele, beelde en artifakte (wat vermoedelik aan lede van die koninklike familie behoort het) is ook hier gevind. OuderdomTyd Inligting Vroeë Steentydperk Middel Steentydperk Latere Steentydperk Bronstydperk Ystertydperk 2,6 miljoen- 300 000 jaar gelede 300 000 - 50 000 jaar gelede 50 000 - 10 000 jaar gelede 10 000 vC - 100 nC. 100 nC - 1200 nC. Basiese gereedskap van klip is gebruik. Die mens het hoofsaaklik rots en klip gebruik wat hy rondom hom kon vind. Bewyse hiervoor is by die Sterkfontein grotte in die Wieg van die Mensdom gevind. Die mens het geleer om vuur te gebruik om klip mee te behandel voordat dit as gereedskap gemaak word vir gebruik. Gereedskap van klip is gedurende hierdie tydperk meer verfyn. Bewyse hiervoor is gevind by Swartkrans (Wieg van die Mensdom), Montagu Grot (Klein Karoo), Klasies Riviermond (Tsitsikama), Stilbaai en Blombos Grot (Suid Kaap). Die mens begin kyk na ander materiale wat vryelik beskikbaar is. Hy begin werk met verskillende stowwe om te sien hoe hierdie stowwe met gesteentes kan verbind. Bewyse hiervoor is gevind in die Melkhoutboom Grot in die Suurberg bergreeks (Oos Kaap). Die Bronstydperk sien die eerste gebruik van koper en brons vir die vervaardiging van gereedskap en wapens. Bewyse hiervoor is gevind in Noord Afrika. Primitiewe mynbou vir grondstowwe vind plaas gedurende hierdie tydperk. Kookoonde word gebruik om metaal te verhit sodat dit gesmelt kan word as wapens en gereedskap. Bewyse hiervoor is gevind by Melville Koppies en by Mapungubwe (Limpopo) Belangrikste materi- Beeld aal Klip Klip behandel met vuur Gesteentes met andernatuurlikemateriale Koper en tin Yster en ander metale Tabel 14.1: Die verskillende ouderdomme van beskawing. Aan die einde van die Ystertydperk het die mens baie ander maniere begin ondersoek om by die kosbare metale wat hulle gesoek het uit te kom. Die ontginning van die minerale het meer algemeen geraak en die mens het begin soek na nuwe bronne vir die metale en minerale wat benodig word. Baie verskillende kulture in Afrika het goud, diamante en ander edelmetale vir verskillende dinge gebruik. ’n Groot hoeveelheid van hierdie artefakte is van hierdie mense gesteel en na Europa geneem deur koloniste en ontdekkers wat van Europa af gekom het. Daar word nou gepoog om hierdie gesteelde artefakte aan die mense van wie dit gesteel is, terug te besorg, maar baie museums hou nog vas aan hulle versamelings. 476 14.2. Die litosfeer

FEIT

Die grootste Ystertydperk

terrein in Suid Afrika is by

Mapungubwe in die

Limpopo Provinsie.

Mapungubwe (bewoon

vanaf ongeveer 1000 –

1300 nC) word beskou as

die oeroue hoofstad van

’n Afrika koning. Die

terrein is herontdek in

1932 en het homself

bewys as ’n juweel van

skatte vir argeologiese

bewyse van ’n gevorderde

samelewing. Die

oorblyfsels van koninklike

begraafplase, huise,

gereedskap, kuns en

landbou implemente is

hier gevind.

Goud-bedekte juwele,

beelde en artifakte (wat

vermoedelik aan lede van

die koninklike familie

behoort het) is ook hier

gevind.

OuderdomTyd Inligting

Vroeë

Steentydperk

Middel

Steentydperk

Latere

Steentydperk

Bronstydperk

Ystertydperk

2,6 miljoen-

300 000 jaar

gelede

300 000 -

50 000 jaar

gelede

50 000 -

10 000 jaar

gelede

10 000 vC -

100 nC.

100 nC -

1200 nC.

Basiese gereedskap van klip is gebruik.

Die mens het hoofsaaklik

rots en klip gebruik wat hy rondom

hom kon vind. Bewyse hiervoor

is by die Sterkfontein grotte in die

Wieg van die Mensdom gevind.

Die mens het geleer om vuur te

gebruik om klip mee te behandel

voordat dit as gereedskap gemaak

word vir gebruik. Gereedskap

van klip is gedurende hierdie

tydperk meer verfyn. Bewyse

hiervoor is gevind by Swartkrans

(Wieg van die Mensdom), Montagu

Grot (Klein Karoo), Klasies Riviermond

(Tsitsikama), Stilbaai en

Blombos Grot (Suid Kaap).

Die mens begin kyk na ander materiale

wat vryelik beskikbaar is.

Hy begin werk met verskillende

stowwe om te sien hoe hierdie

stowwe met gesteentes kan verbind.

Bewyse hiervoor is gevind

in die Melkhoutboom Grot in die

Suurberg bergreeks (Oos Kaap).

Die Bronstydperk sien die eerste

gebruik van koper en brons vir die

vervaardiging van gereedskap en

wapens. Bewyse hiervoor is gevind

in Noord Afrika.

Primitiewe mynbou vir grondstowwe

vind plaas gedurende hierdie

tydperk. Kookoonde word gebruik

om metaal te verhit sodat dit

gesmelt kan word as wapens en

gereedskap. Bewyse hiervoor is

gevind by Melville Koppies en by

Mapungubwe (Limpopo)

Belangrikste

materi- Beeld

aal

Klip

Klip

behandel

met

vuur

Gesteentes

met andernatuurlikemateriale

Koper

en tin

Yster en

ander

metale

Tabel 14.1: Die verskillende ouderdomme van beskawing.

Aan die einde van die Ystertydperk het die mens baie ander maniere begin ondersoek

om by die kosbare metale wat hulle gesoek het uit te kom. Die ontginning van die

minerale het meer algemeen geraak en die mens het begin soek na nuwe bronne vir

die metale en minerale wat benodig word.

Baie verskillende kulture in Afrika het goud, diamante en ander edelmetale vir verskillende

dinge gebruik. ’n Groot hoeveelheid van hierdie artefakte is van hierdie mense

gesteel en na Europa geneem deur koloniste en ontdekkers wat van Europa af gekom

het. Daar word nou gepoog om hierdie gesteelde artefakte aan die mense van wie dit

gesteel is, terug te besorg, maar baie museums hou nog vas aan hulle versamelings.

476 14.2. Die litosfeer

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!