03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

14 Die litosfeer

14.1 Inleiding ESE78

In Graad 10 het ons die elemente bestudeer. Ons het geleer van die verskillende

elemente en die verbindings wat uit die elemente gemaak kan word. Waar kom al

hierdie elemente vandaan? Waar het die mens dit gevind en hoe het hy dit gebruik?

Hierdie hoofstuk sal die deel van die aarde ondersoek wat as die litosfeer bekend

staan. Ons sal uitvind wat die litosfeer is en hoe die elemente in die litosfeer versprei

is.

14.2 Die litosfeer ESE79

As ons ’n deursnit van die Aarde neem, sal ons sien dat ons planeet uit ’n aantal

lae bestaan, naamlik die kern in die middel (wat bestaan uit die binne en buitenste

deel van die kern), die mantel, die boonste mantel, die kors en die atmosfeer (Figuur

14.1). Die kern bestaan hoofsaaklik uit yster. Die mantel, wat tussen die kern en die

kors lê, bestaan uit gesmelte gesteentes, genoem magma, wat in gedurige beweging is

as gevolg van konveksiestrome. Die kors is die dun, harde buitelaag wat op die magma

van die mantel “dryf”. Die boonste deel van die mantel en die kors maak die litosfeer

uit (lito beteken tipe gesteentes en sfeer verwys na die vorm van die Aarde).

474 14.1. Inleiding

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!