everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

Oefening 13 – 9: 1. Gee een woord of term vir die volgende beskrywings: a) ’n Chemiese reaksie waartydens elektrone oorgedra word. b) ’n Stof wat protone opneem, word ’n protonontvanger (of protonakseptor) genoem. c) Die verlies van elektrone deur ’n molekule, atoom of ioon. d) ’n Stof wat òf as ’n suur òf as ’n basis kan optree. 2. Gegewe die volgende reaksie: HNO3(aq) + NH3(aq) → NH + 4 (aq) + NO− 3 (aq) Watter van die volgende stellings is waar? a) HNO3 ontvang protone en is ’n Brønsted-Lowry basis b) HNO3 ontvang protone en is ’n Brønsted-Lowry suur c) NH3 skenk protone en is ’n Brønsted-Lowry suur d) HNO3 skenk protone en is ’n Brønsted-Lowry suur 3. Wanneer chloorwater (Cl2 opgelos in water) by ’n oplossing van kaliumbromied gevoeg word, word broom geproduseer. Watter een van die volgende stellings aangaande hierdie reaksie is korrek? a) Br is geoksideer b) Cl2 is geoksideer c) Br − is die oksideermiddel d) Cl − is die oksideermiddel (IEB Vraestel 2, 2005) 4. Gegewe die volgende reaksie: H2SO3(aq) + KOH (aq) → K2SO3(aq) + H2O (l) Watter stof reageer as die suur en watter stof as die basis? 5. Gebruik gebalanseerde chemiese vergelykings om te verduidelik hoekom HSO − 4 amfoteries is. 6. Magnesiamelk is ’n voorbeeld van ’n teensuurmiddel en is slegs effens in water oplosbaar. Magnesiamelk het die chemiese formule Mg(OH)2 en word geneem as ’n poeier wat in water opgelos is. Skryf ’n gebalanseerde vergelyking neer om te toon hoe die teensuurmiddel met soutsuur (die belangrikste suur wat in die maag gevind word) reageer. 7. In ’n eksperiment is natriumkarbonaat gebruik om ’n soutsuuroplossing te neutraliseer. Skryf ’n gebalanseerde chemiese vergelyking vir hierdie reaksie neer. 8. Skryf ’n gebalanseerde vergelyking vir die reaksie waarin fosforigsuur (H3PO4) met kalsiumoksied (CaO) reageer. Hoofstuk 13. Reaksietipes 471

9. Dui die suur-basispare in die volgende vergelyking aan: 10. Beskou die volgende vergelyking: HCO − 3 (aq) + H2O → CO 2− 3 (aq) + H3O + (aq) 2H2O2(l) → 2H2O (l) + O2(g) a) Wat is die oksidasiegetal van die suurstofatoom in elk van die volgende verbindings? i. H2O2 ii. H2O iii. O2 b) In die bostaande reaksie, tree die waterstofperoksied (H2O2) as ’n oksideermiddel of ’n reduseermiddel of beide op? Gee ’n rede vir jou antwoord. 11. Gevorderde vraag: Sink reageer met waterige kopersulfaat (CuSO4(aq)) om sinksulfaat (ZnSO4(aq)) en koper-ione te vorm. Wat is die oksidasiegetal van elke element in hierdie reaksie? 12. Balanseer die volgende redoksreaksies: a) Pb (s) + Ag + (aq) → Pb 2+ (aq) + Ag (s) b) Zn 2+ (aq) + I − (aq) → Zn (s) + I2(g) c) Fe 3+ (aq) + NO2(aq) → Fe (s) + NO − 3 (aq) Die reaksie vind in ’n suurmedium plaas. 13. ’n Nikkel-kadmiumbattery word in verskeie draagbare toestelle soos sakrekenaars gebruik. Die battery werk met behulp van ’n redoksreaksie. Die vergelyking vir die reaksie is: Cd (s) + NiO(OH) (s) → Cd(OH) 2 (s) + Ni(OH) 2 (s) Hierdie reaksie vind in ’n basiese medium plaas. Balanseer die vergelyking. Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service 1a. 27GQ 1b. 27GR 1c. 27GS 1d. 27GT 2. 27GV 3. 27GW 4. 27GX 5. 27GY 6. 27GZ 7. 27H2 8. 27H3 9. 27H4 10. 27H5 11. 27H6 12a. 27H7 12b. 27H8 12c. 27H9 13. 27HB www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za 472 13.4. Opsomming

9. Dui die suur-basispare in die volgende vergelyking aan:

10. Beskou die volgende vergelyking:

HCO − 3 (aq) + H2O → CO 2−

3 (aq) + H3O + (aq)

2H2O2(l) → 2H2O (l) + O2(g)

a) Wat is die oksidasiegetal van die suurstofatoom in elk van die volgende

verbindings?

i. H2O2

ii. H2O

iii. O2

b) In die bostaande reaksie, tree die waterstofperoksied (H2O2) as ’n oksideermiddel

of ’n reduseermiddel of beide op? Gee ’n rede vir jou antwoord.

11. Gevorderde vraag: Sink reageer met waterige kopersulfaat (CuSO4(aq)) om sinksulfaat

(ZnSO4(aq)) en koper-ione te vorm. Wat is die oksidasiegetal van elke

element in hierdie reaksie?

12. Balanseer die volgende redoksreaksies:

a) Pb (s) + Ag + (aq) → Pb 2+ (aq) + Ag (s)

b) Zn 2+ (aq) + I − (aq) → Zn (s) + I2(g)

c) Fe 3+ (aq) + NO2(aq) → Fe (s) + NO − 3 (aq)

Die reaksie vind in ’n suurmedium plaas.

13. ’n Nikkel-kadmiumbattery word in verskeie draagbare toestelle soos sakrekenaars

gebruik. Die battery werk met behulp van ’n redoksreaksie. Die vergelyking

vir die reaksie is:

Cd (s) + NiO(OH) (s) → Cd(OH) 2 (s) + Ni(OH) 2 (s)

Hierdie reaksie vind in ’n basiese medium plaas. Balanseer die vergelyking.

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1a. 27GQ 1b. 27GR 1c. 27GS 1d. 27GT 2. 27GV 3. 27GW

4. 27GX 5. 27GY 6. 27GZ 7. 27H2 8. 27H3 9. 27H4

10. 27H5 11. 27H6 12a. 27H7 12b. 27H8 12c. 27H9 13. 27HB

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

472 13.4. Opsomming

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!