03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Stap 4: Balanseer die aantal elektrone

H2S → S+2H + + 2e −

Ons maak seker dat die aantal elektrone in beide reaksies dieselfde is.

Die reaksie vir chroom het 6 elektrone, terwyl die reaksie vir swael 2 elektrone het.

Ons moet dus die reaksie vir swael met 3 vermenigvuldig om te verseker dat die ladings

balanseer.

Cr2O 2−

7 + 14H+ + 6e − → 2Cr 3+ + 7H2O

3H2S → 3S + 6H + + 6e −

Ons het nou die twee halfreaksies vir hierdie redoksreaksie.

Die reaksie wat swael insluit is die oksidasiehalfreaksie, aangesien swael meer positief

word (dit verloor elektrone). Die reaksie vir chroom is die reduksiehalfreaksie,

aangesien chroom meer negatief word (dit kry elektrone by).

Stap 5: Kombineer die twee halfreaksies

Ons kombineer die twee halfreaksies

Cr2O 2−

7 + 14H+ + 6e − → 2Cr 3+ + 7H2O

+ 3H2S → 3S + 6H + + 6e −

Cr2O 2−

7 + 14H+ + 6e − + 3H2S → 2Cr 3+ + 7H2O+3S+6H + + 6e −

Stap 6: Skryf die finale antwoord neer

Die uitkansellering van die elektrone en watersof-ione lewer:

Cr2O 2−

7 (aq) + 3H2S (aq) + 8H + (aq) → 2Cr 3+ (aq) + 3S (s) + 7H2O (l)

In Graad 12 sal ons elektrochemiese reaksies bestudeer, en kyk na die rol wat elektronoordrag

in hierdie soort reaksies speel.

Oefening 13 – 8: Redoksreaksies

1. Beskou die volgende chemiese vergelykings:

Fe (s) → Fe 2+ (aq) + 2e −

4H + (aq) + O2(g)+4e − → 2H2O (l)

468 13.3. Redoksreaksies

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!