03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Uitgewerkte voorbeeld 5: Die balansering van redoksreaksies

VRAAG

Balanseer die volgende redoksreaksie:

Cr2O 2−

7 (aq) + H2S (aq) → Cr 3+ (aq) + S (s)

Die reaksie vind in ’n suurmedium plaas.

OPLOSSING

Stap 1: Skryf ’n reaksie vir elke verbinding neer

Cr2O 2−

7

→ Cr3+

H2S → S

Stap 2: Balanseer die atome aan elke kant van die pyl

Ons maak seker dat die atome aan elke kant van die pyl gebalanseerd is:

In die eerste reaksie het ons 2 chroomatome en 7 suurstofatome aan die linkerkant.

Aan die regterkant het ons 1 chroomatome en geen suurstofatome. Aangesien ons in

’n suurmedium werk, kan ons water aan die regterkant byvoeg om die aantal suurstofatome

te balanseer. Ons vermenigvuldig ook die chroomatome aan die regterkant met

2 om die aantal chroomatome te laat balanseer.

Cr2O 2−

7 → 2Cr3+ + 7H2O

Ons het nou waterstofatome aan die regeterkant, maar nie aan die linkerkant nie, so

ons moet nou 14 waterstof-ione by die linkerkant byvoeg (ons mag dit doen aangesien

die reaksie in ’n suurmedium is):

Cr2O 2−

7 + 14H+ → 2Cr 3+ + 7H2O

Ons gebruik nie water om die waterstowwe te laat balanseer nie, aangesien dit sal

veroorsaak dat die aantal suurstofatome ongebalanseerd is.

Vir die tweede deel van die reaksie het ons nodig om 2 waterstof-ione by die regterkant

by te voeg om die aantal waterstowwe te laat balanseer:

H2S → S+2H +

Stap 3: Voeg elektrone by om die ladings te balanseer

Ons voeg nou elektrone by elke reaksie by sodat die ladings balanseer.

Ons voeg die elektrone by aan die kant met die groter positiewe lading.

Cr2O 2−

7 + 14H+ + 6e − → 2Cr 3+ + 7H2O

Hoofstuk 13. Reaksietipes

467

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!