03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

’n Krag van 40 N in die positiewe x-rigting en ’n krag van 30 N in die positiewe

y-rigting word gelyktydig (op dieselfde tyd) uitgeoefen. Bereken die grootte van die

resulterende krag.

OPLOSSING

Stap 1: Teken ’n rowwe skets

Soos voorheen lyk die rowwe skets as volg:

α

resultant

40 N

Stap 2: Bepaal die lengte van die resulterende krag

30 N

Let daarop dat die driehoek wat gevorm word deur die twee kragte en die resulterende

krag is ’n reghoekige driehoek. Ons kan dus Pythagoras se stelling gebruik om die

lengte van die resulterende krag te bepaal. Laat R die lengte van die resulterende krag

verteenwoordig. Dan:

Stap 3: Gee die resulterende krag

F 2 x + F 2 y = R 2 (Pythagoras se stelling)

(40) 2 + (30) 2 = R 2

R = 50 N

Die grootte van die resulterende krag is 50 N.

Rigting

Ons het slegs die berekening van die grootte van vektore algebraïes gedoen, maar ons

moet ook die rigting weet. Ons het slegs ’n positiewe rigting gekies toe ons vektore

in een dimensie gedoen het. Ons het die positiewe rigting gekies en die resultante

vektor was óf in die positiewe óf negatiewe rigting. In graad 10 het jy geleer van die

verskillende maniere om rigting aan te dui. Nou gaan ons na trigonometrie kyk, om

die rigting van die resultante vektor te bereken.

Ons kan eenvoudige trigonometriese identiteite gebruik om rigting te bereken. Ons

kan die rigting van die resultante bereken in die vorige uitgewerkte voorbeeld.

Hoofstuk 1. Vektore in twee dimensies

35

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!