03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Uitgewerkte voorbeeld 4: Die balansering van redoksreaksies

VRAAG

Balanseer die volgende redoksreaksie:

OPLOSSING

Fe 2+ (aq) + Cl2(aq) → Fe 3+ (aq) + Cl − (aq)

Stap 1: Skryf ’n reaksie vir elke verbinding neer

Fe 2+ → Fe 3+

Cl2 → Cl −

Stap 2: Balanseer die atome aan elke kant van die pyl

Ons maak seker dat die atome aan elke kant van die pyl gebalanseerd is:

Fe 2+ → Fe 3+

Cl2 → 2Cl −

Stap 3: Voeg elektrone by om die ladings te balanseer

Ons voeg nou elektrone by elke reaksie by sodat die ladings balanseer.

Ons voeg die elektrone by aan die kant met die groter positiewe lading.

Stap 4: Balanseer die aantal elektrone

Fe 2+ → Fe 3+ + e −

Cl2 +2e − → 2Cl −

Ons maak seker dat die aantal elektrone in beide reaksies dieselfde is.

Die reaksie vir yster het een elektron, maar die reaksie vir chloor het twee elektrone.

Dus moet ons die reaksie vir yster met 2 vermenigvuldig om seker te maak dat die

ladings belanseer.

2Fe 2+ → 2Fe 3+ +2e −

Cl2 +2e − → 2Cl −

Ons het nou die twee halfreaksies vir hierdie redoksreaksie.

Hoofstuk 13. Reaksietipes

465

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!