everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

Metode: WAARSKUWING! Moenie direk na die vlam kyk nie 1. Steek die bunsenbrander aan en gebruik die tang om die magnesiumlint in die vlam te hou. 2. Hou die brandende stuk magnesium oor die beker. Wat neem jy waar? Resultate: Die magnesium brand met ’n helder wit vlam. Wanneer die magnesium oor ’n beker gehou word, word ’n fyn poeier in die beker waargeneem. Hierdie is magnesiumoksied. Die volle reaksie is: Gevolgtrekking: 2Mg (s) + O2(g) → 2MgO (s) ’n Redoksreaksie het plaasgevind. Magnesium is geoksideer en die suurstof is gereduseer. Hierdie is ’n sintesereaksie, aangesien ons magnesiumoksied vanuit magnesium en suurstof gemaak het. Informele eksperiment: Redoksreaksie - ontbindingsreaksie Doel: Om die ontbinding van waterstofperoksied te ondersoek. Materiale: Verdunde waterstofperoksied (omtrent 3%); mangaandioksied; proefbuise; ’n waterbakkie; stopper en glasleweringsbuis, bunsenbrander Hoofstuk 13. Reaksietipes 463

WAARSKUWING! Waterstofperoksied kan chemiese brande veroorsaak. Werk baie versigtig daarmee. Metode: 1. Plaas ’n klein hoeveelheid (omtrent 5 mL) waterstofperoksied in ’n proefbuis. 2. Stel die apparaat op soos hierbo aangedui. 3. Voeg baie versigtig ’n klein hoeveelheid (omtrent 0,5 g) mangaandioksied by die proefbuis wat waterstofperoksied bevat. Resultate: Jy behoort gas waar te neem wat in die tweede proefbuis opborrel. Hierdie reaksie gebeur redelik vinnig. Die volle reaksie is: Gevolgtrekking: 2H2O2(aq) → 2H2O (l) + O2(g) ’n Redoksreaksie het plaasgevind. H2O2 is beide gereduseer en geoksideer in hierdie ontbindingsreaksie. Sien video: 27GF op www.everythingscience.co.za Deur gebruik te maak van wat ons geleer het van oksidasiegetalle en redoksreaksies kan ons redoksreaksies balanseer op dieselfde manier as wat jy geleer het om ander reaksies te balanseer. Die volgende uitgewerkte voorbeelde sal jou wys hoe om dit te doen. 464 13.3. Redoksreaksies

Metode:

WAARSKUWING!

Moenie direk na die vlam kyk nie

1. Steek die bunsenbrander aan en gebruik die tang om die magnesiumlint in die

vlam te hou.

2. Hou die brandende stuk magnesium oor die beker. Wat neem jy waar?

Resultate:

Die magnesium brand met ’n helder wit vlam. Wanneer die magnesium oor ’n beker

gehou word, word ’n fyn poeier in die beker waargeneem. Hierdie is magnesiumoksied.

Die volle reaksie is:

Gevolgtrekking:

2Mg (s) + O2(g) → 2MgO (s)

’n Redoksreaksie het plaasgevind. Magnesium is geoksideer en die suurstof is gereduseer.

Hierdie is ’n sintesereaksie, aangesien ons magnesiumoksied vanuit magnesium

en suurstof gemaak het.

Informele eksperiment: Redoksreaksie - ontbindingsreaksie

Doel:

Om die ontbinding van waterstofperoksied te ondersoek.

Materiale:

Verdunde waterstofperoksied (omtrent 3%); mangaandioksied; proefbuise; ’n waterbakkie;

stopper en glasleweringsbuis, bunsenbrander

Hoofstuk 13. Reaksietipes

463

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!