03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Metode:

Voeg die sinkkorrels by die kopersulfaatoplossing en neem waar wat gebeur. Wat

gebeur met die sinkkorrels? Wat gebeur met die kleur van die oplossing?

Resultate:

• Die sink word oordek met ’n lagie wat soos koper lyk.

• Die kopersulfaatoplossing word helderder.

Cu 2+ ione van die CuSO4 oplossing is gereduseer om kopermetaal te vorm. Dit is wat

jy op die sinkkorrels gesien het. Die reduksie van die koper-ione (met ander woorde,

hulle verwydering vanuit die kopersulfaatoplossing), verklaar ook die kleurverandering

van die oplossing (koper-ione in oplossing is blou). Die vergelyking vir hierdie reaksie

is:

Cu 2+ (aq) + 2e − → Cu (s)

Sink is geoksideer om Zn 2+ -ione te vorm, wat ’n helder oplossing gee. Die vergelyking

vir hierdie reaksie is:

Die volle reaksie is:

Gevolgtrekking:

Zn (s) → Zn 2+ (aq) + 2e −

Cu 2+ (aq) + Zn (s) → Cu (s) + Zn 2+ (aq)

’n Redoksreaksie het plaasgevind. Cu 2+ -ione is gereduseer en die sink is geoksideer.

Hierdie is ’n verplasingsreaksie aangesien die sink die koper-ione vervang om sinksulfaat

te vorm.

Informele eksperiment: Redoksreaksie - sintesereaksie

Doel:

Om die redoksreaksie wat plaasvind wanneer magnesium in lug gebrand word te ondersoek.

Materiale:

’n Stuk magnesiumlint; bunsenbrander; tang; glasbeker.

462 13.3. Redoksreaksies

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!