03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

WENK

Die woord spesie word in

chemie gebruik om ’n

verbinding, ’n ioon, ’n

atoom, of ’n element aan

te dui.

a) stikstof in:

NO2 en NO

b) koolstof in:

CO2 en CO

c) chroom in:

Cr2O 2−

7 en CrO− 4

d) suurstof in:

H2O enH2O2

e) waterstof in:

NaH en H2O

3. Gee die oksidasiegetalle van elkeen van die elemente in al die verbindings. Dui

aan of daar enige verskil is tussen die oksidasiegetal van die element in die

reagens en die element in die produk.

a) C (s) + O2(g) → CO2(g)

b) N2(g) + 3H2(g) → 2NH3(g)

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1a. 27G2 1b. 27G3 1c. 27G4 1d. 27G5 2a. 27G6 2b. 27G7

2c. 27G8 2d. 27G9 2e. 27GB 3a. 27GC 3b. 27GD

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

Redoksreaksies ESE76

Nou dat ons weet hoe om die oksidasiegetal van ’n verbinding te bepaal gaan ons kyk

na hoe om hierdie kennis in reaksies toe te pas.

Oksidasie en reduksie

Deur te kyk hoe die oksidasiegetal van ’n element verander tydens ’n reaksie kan ons

maklik sien of die element geoksideer word (elektrone verloor) of gereduseer word

(elektrone bygekry).

As die oksidasiegetal van ’n spesie meer positief word, is die spesie geoksideer, en as

die oksidasiegetal van ’n spesie meer negatief word, is die spesie gereduseer.

Ons sal die reaksie van magnesium met chloor as ’n voorbeeld gebruik.

Die chemiese vergelyking vir hierdie reaksie is:

Mg (aq) + Cl2(aq) → MgCl 2(aq)

As ’n reagens, het magnesium ’n oksidasiegetal van zero, maar as deel van die produk

magnesiumchloried, het hierdie element ’n oksidasiegetal van +2. Magnesium het

twee elektrone verloor en is dus geoksideer (let op hoe die oksidasiegetal meer positief

word). Ons kan hierdie as ’n halfreaksie skryf. Die halfreaksie vir hierdie verandering

is:

Mg → Mg 2+ +2e −

460 13.3. Redoksreaksies

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!