everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

Metode: rubber prop koeksoda en soutsuur geleidingsbuis kalkwater 1. Druk die geleidingsbuis versigtig deur die rubberprop. 2. Skink helder kalkwater in een van die proefbuise. 3. Skink versigtig ‘n klein hoeveelheid soutsuur in die ander proefbuis. 4. Voeg ‘n klein hoeveelheid natriumkarbonaat by die suur en seël die proefbuis met die rubberprop. Plaas die ander punt van die geleidingsbuis in die proefbuis wat die helder kalkwater bevat. 5. Neem waar wat gebeur met die kleur van die kalkwater. 6. Herhaal die bostaande stappe maag gebruik die keer asyn. Waarnemings: Die helder kalkwater kleur melkerig wat beteken dat koolstofdioksied gevorm het. Jy kan dit moontlik nie sien met die soutsuur nie aangesien die reaksie te vinnig plaasvind. Wanneer ‘n suur met ‘n metaalkarbonaat reageer vorm ‘n sout, koolstofdioksied en water. Bestudeer die volgende voorbeelde: • Salpetersuur reageer met natriumkarbonaat om natriumnitraat, koolstofdioksied en water te vorm. 2HNO3(aq) + Na2CO3(aq) → 2NaNO3(aq) + CO2(g)+H2O (l) • Swaelsuur reageer met kalsiumkarbonaat om kalsiumsulfaat, koolstofdioksied en water te vorm. H2SO4(aq) + CaCO3(aq) → CaSO4(s) + CO2(g)+H2O (l) • Soutsuur reageer met kalsiumkarbonaat om kalsiumchloried, koolstofdioksied en water te vorm. 2HCl (aq) + CaCO3(s) → CaCl2(aq) + CO2(g)+H2O (l) Hoofstuk 13. Reaksietipes 453

Oefening 13 – 5: 1. Skryf ‘n gebalanseerde vergelyking vir die reaksie tussen HCl en K2CO3. Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service 1. 27FS www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za Deur gebruik te maak van dit wat ons in verband met sure geleer het kan ons nou kyk na die bereiding van sommige soute. Algemene eksperiment: Vervaardiging van soute Doel: Die vervaardiging van soute deur gebruik te maak van suur-basis reaksies. Materiale: • soutsuur (1 mol·dm −3 ), swaelsuur(verdun), natriumhidroksied, koper(II)oksied, kalsiumkarbonaat • bekers, skaal/balans, tregters, filtreerpapier, bunsenbrander, maatsilinder Metode: WAARSKUWING! Gebruik handskoene en veiligheidsbrille wanneer daar met swaelsuur gewerk word. Werk in ‘n goed geventilerde kamer. Doel 1 1. Meet 20 ml soutsuur af in ‘n beker. 2. Meet 20 ml natriumhidroksied af en voeg dit versigtig in die beker met die soutsuur. 3. Verhit die oplossing wat vorm versigtig tot al die water verdamp het. Jy behoort ‘n wit poeier oor te hê. 454 13.2. Suur-basis reaksies

Metode:

rubber prop

koeksoda en soutsuur

geleidingsbuis

kalkwater

1. Druk die geleidingsbuis versigtig deur die rubberprop.

2. Skink helder kalkwater in een van die proefbuise.

3. Skink versigtig ‘n klein hoeveelheid soutsuur in die ander proefbuis.

4. Voeg ‘n klein hoeveelheid natriumkarbonaat by die suur en seël die proefbuis

met die rubberprop. Plaas die ander punt van die geleidingsbuis in die proefbuis

wat die helder kalkwater bevat.

5. Neem waar wat gebeur met die kleur van die kalkwater.

6. Herhaal die bostaande stappe maag gebruik die keer asyn.

Waarnemings:

Die helder kalkwater kleur melkerig wat beteken dat koolstofdioksied gevorm het. Jy

kan dit moontlik nie sien met die soutsuur nie aangesien die reaksie te vinnig plaasvind.

Wanneer ‘n suur met ‘n metaalkarbonaat reageer vorm ‘n sout, koolstofdioksied en

water. Bestudeer die volgende voorbeelde:

• Salpetersuur reageer met natriumkarbonaat om natriumnitraat, koolstofdioksied

en water te vorm.

2HNO3(aq) + Na2CO3(aq) → 2NaNO3(aq) + CO2(g)+H2O (l)

• Swaelsuur reageer met kalsiumkarbonaat om kalsiumsulfaat, koolstofdioksied en

water te vorm.

H2SO4(aq) + CaCO3(aq) → CaSO4(s) + CO2(g)+H2O (l)

• Soutsuur reageer met kalsiumkarbonaat om kalsiumchloried, koolstofdioksied en

water te vorm.

2HCl (aq) + CaCO3(s) → CaCl2(aq) + CO2(g)+H2O (l)

Hoofstuk 13. Reaksietipes

453

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!