03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ons gaan ou na drie spesifieke suur-basisreaksies kyk. In elkeen van die tipes suurbasisreaksies

bly die suur dieselfde maar die tipe basis verander. Ons gaan kyk na die

tipe produkte wat vorm wanneer die suur met elkeen van die basisse reageer en hoe

die algemene reaksie lyk.

Suur en metaalhidroksied ESE6Z

Wanneer ‘n suur met ‘n metaalhidroksied reageer word sout en water gevorm. Ons

het dit reeds vinnig uitgelig. Sommige voorbeelde is:

• HCl (aq) + NaOH (aq) → H2O (l) + NaCl (aq)

• 2HBr (aq) + Mg(OH) 2 (aq) → 2H2O (l) + MgBr 2(aq)

• 3HCl (aq) + Al(OH) 3 (aq) → 3H2O (l) + AlCl3(aq)

Ons kan ‘n algemene reaksievergelyking vir die tipe reaksie soos volg skryf

nH + (aq) + M(OH) n (aq) → nH2O (l) + M n+ (aq)

Waar n die groepnommer van die metaal en M die metaal is.

Oefening 13 – 3:

1. Skryf ‘n gebalanseerde vergelyking vir die reaksie tussen HNO3 en KOH.

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 27FQ

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

Suur en metaaloksied ESE72

Wanneer ‘n suur met ‘n metaaloksied reageer word ‘n sout en water ook gevorm. ‘n

Paar voorbeelde is:

• 2HCl (aq) + Na2O (aq) → H2O (l) + 2NaCl

• 2HBr (aq) + MgO → H2O (l) + MgBr 2(aq)

• HCl (aq) + Al2O3(aq) → 3H2O (l) + 2AlCl3(aq)

Wons kan die algemene reaksievergelyking vir die reaksie tussen ‘n metaaloksied en

‘n suur soos volg skryf:

2yH + (aq) + MxOy(aq) → yH2O (l) + xM n+ (aq)

Hoofstuk 13. Reaksietipes

FEIT

Vanilla en uie is bekend

as olfaktoriese (reuk)

indikators. Olfaktoriese

indikators verloor hul

karakteristieke reuk

wanneer dit met sure of

basisse gemeng word.

451

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!