everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

• natriumhidroksiedoplossing • soutsuuroplossing • pipette • indikator Metode: 20 ml NaOH (aq) vultotby die mark indikator plaas 20 ml in ’n ellenmeyerfles plaas 10 ml HCl 1. Gebruik die pipet om 20 ml van die natriumhidroksiedoplossing na die volumetriese fles oor te dra. Vul die fles tot by die merk met gedistileerde water en skud dit goed. 2. Plaas 20 ml van die natriumhidroksied in ‘n ellenmeyerfles en voeg ‘n paar druppels indikator by die oplossing. 3. Voeg stadig 10 ml soutsuur by. Stop sodra die kleur verander. Indien die kleur nie verander nie voeg nog 5 ml by. Hou aan om om 5 ml hoeveelhede by te voeg tot jy ‘n kleurverandering waarneem. Waarnemings: het die kleur verander? indien nie voeg 5 ml HCl Die oplossing verander van kleur na ‘n bepaalde hoeveelheid soutsuur bygevoeg is. In die bostaande eksperiment gebruik jy ‘n indikator om te sien wanneer die indikator die basis geneutraliseer het. Indikators is chemiese verbindings wat kleur verander afhangende van of dit in ‘n suur of basis is. Informele eksperiment:Indikators Doel: Die bepaling van watter plante en voedsel soos indikators optree. Apparaat en materiaal: • Possible indikators: Rooi kool, beet, bessies (b.v. mulberries), kerriepooier, rooi druiwe, uie, tee (rooibos of normaal), koeksoda, vanilla essens • sure (bv. asyn, soutsuur), basisse (bv. ammoniak (in baie huishoudelike skoonmaakmiddels)) om te toets • Bekers Hoofstuk 13. Reaksietipes 449

Metode: 1. Neem ‘n klein hoeveelheid van jou eerste moontlike indikator (moet nie die uie, vanila essens of koeksoda gebruik nie). Kook die stof tot die water van kleur verander het. 2. Filtreer die oorblywende oplossing in ‘n beker en maak seker om geen plantmatriaal indi ebeker te kry nie. (Jy kan die oplossing ook deur ‘n sif of vergietes skink) 3. Skink die helfte van die gekleurde oplossing in ‘n tweede beker. 4. Plaas een beker op ‘n A4 bladsy met die opskrif “sure”. Plaas die ander beker op ‘n A4 bladsy met die opskrif “basisse”. 5. Herhaal met al die moontlike indikatore (behalwe die uie, vanilla essens en koeksoda) 6. Skink versigtig 5 ml suur in al die bekers op die basis bladsy. Skryf neer wat jy waarneem. 7. Skink versigtig 5 ml basis in al die bekers op die basis bladsy. Skryf neer wat jy waarneem. Indien ky meer as een suur of basis het sal die stappe herhaal moet word om vars indikator monsters vir die tweede suur of basis te verkry. Jy kan ook minder van die gevormde gekleurde oplossing vir elkeen van die toetse gebruik. 8. Neem waar hoe uie en vanilla essens ruik. Plaas ‘n klein stukkie ui in ‘n beker om ‘n suur te toets. Skink 5 ml suur in die beker. Waai met jou hand oor die bek van die beker om die damp na jou neus te waai. Wat neem jy waar in verband met die reuk van die ui? Herhaal die toets met vanilla essens. 9. Plaas ‘n klein stukkie van ‘n ui in ‘n beker om met ‘n basis te toets. Skink 5 ml basis in die beker. Waai met jou hand oor die bek van die beker om die damp na jou neus te waai. Wat neem jy waar in verband met die reuk van die ui? Herhaal die toets met vanilla essens. 10. Plaas finaal ‘n teelepel koeksoda in ‘n beker. Skink versigtig 5 ml suur in die beker. Skryf jou waarnemings neer. Herhaal die eksperiment met ‘n basis. Waarnemings: Verbinding Kleur Resultate met suur Resultate met basis Rooi kool Beet Bessies Kerriepoeier Tee Rooi druiwe Uie Vanilla essens Koeksoda Jy sal waarneem dat sommige van die stowwe van kleur verander in die teenwoordigheid van of ‘n suur of ‘n basis. Die koeksoda borrel of skuim wanneer die suuroplossing bygevoeg word, maar geen reaksie word waargeneem wanneer die basis bygevoeg word nie. Vanilla essens en uie behoort hul kenmerkende reuk te verloor in ‘n basis. 450 13.2. Suur-basis reaksies

Metode:

1. Neem ‘n klein hoeveelheid van jou eerste moontlike indikator (moet nie die uie,

vanila essens of koeksoda gebruik nie). Kook die stof tot die water van kleur

verander het.

2. Filtreer die oorblywende oplossing in ‘n beker en maak seker om geen plantmatriaal

indi ebeker te kry nie. (Jy kan die oplossing ook deur ‘n sif of vergietes

skink)

3. Skink die helfte van die gekleurde oplossing in ‘n tweede beker.

4. Plaas een beker op ‘n A4 bladsy met die opskrif “sure”. Plaas die ander beker op

‘n A4 bladsy met die opskrif “basisse”.

5. Herhaal met al die moontlike indikatore (behalwe die uie, vanilla essens en

koeksoda)

6. Skink versigtig 5 ml suur in al die bekers op die basis bladsy. Skryf neer wat jy

waarneem.

7. Skink versigtig 5 ml basis in al die bekers op die basis bladsy. Skryf neer wat jy

waarneem.

Indien ky meer as een suur of basis het sal die stappe herhaal moet word om

vars indikator monsters vir die tweede suur of basis te verkry. Jy kan ook minder

van die gevormde gekleurde oplossing vir elkeen van die toetse gebruik.

8. Neem waar hoe uie en vanilla essens ruik. Plaas ‘n klein stukkie ui in ‘n beker

om ‘n suur te toets. Skink 5 ml suur in die beker. Waai met jou hand oor die bek

van die beker om die damp na jou neus te waai. Wat neem jy waar in verband

met die reuk van die ui? Herhaal die toets met vanilla essens.

9. Plaas ‘n klein stukkie van ‘n ui in ‘n beker om met ‘n basis te toets. Skink 5 ml

basis in die beker. Waai met jou hand oor die bek van die beker om die damp na

jou neus te waai. Wat neem jy waar in verband met die reuk van die ui? Herhaal

die toets met vanilla essens.

10. Plaas finaal ‘n teelepel koeksoda in ‘n beker. Skink versigtig 5 ml suur in die

beker. Skryf jou waarnemings neer. Herhaal die eksperiment met ‘n basis.

Waarnemings:

Verbinding Kleur Resultate met suur Resultate met basis

Rooi kool

Beet

Bessies

Kerriepoeier

Tee

Rooi druiwe

Uie

Vanilla essens

Koeksoda

Jy sal waarneem dat sommige van die stowwe van kleur verander in die teenwoordigheid

van of ‘n suur of ‘n basis. Die koeksoda borrel of skuim wanneer die suuroplossing

bygevoeg word, maar geen reaksie word waargeneem wanneer die basis

bygevoeg word nie. Vanilla essens en uie behoort hul kenmerkende reuk te verloor in

‘n basis.

450 13.2. Suur-basis reaksies

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!