03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• natriumhidroksiedoplossing

• soutsuuroplossing

• pipette

• indikator

Metode:

20 ml

NaOH (aq)

vultotby

die mark

indikator

plaas 20 ml in

’n ellenmeyerfles

plaas

10 ml HCl

1. Gebruik die pipet om 20 ml van die natriumhidroksiedoplossing

na die volumetriese fles oor te dra. Vul die

fles tot by die merk met gedistileerde water en skud dit

goed.

2. Plaas 20 ml van die natriumhidroksied in ‘n ellenmeyerfles

en voeg ‘n paar druppels indikator by die oplossing.

3. Voeg stadig 10 ml soutsuur by. Stop sodra die kleur

verander. Indien die kleur nie verander nie voeg nog

5 ml by. Hou aan om om 5 ml hoeveelhede by te voeg

tot jy ‘n kleurverandering waarneem.

Waarnemings:

het die

kleur verander?

indien nie voeg

5 ml HCl

Die oplossing verander van kleur na ‘n bepaalde hoeveelheid soutsuur bygevoeg is.

In die bostaande eksperiment gebruik jy ‘n indikator om te sien wanneer die indikator

die basis geneutraliseer het. Indikators is chemiese verbindings wat kleur verander

afhangende van of dit in ‘n suur of basis is.

Informele eksperiment:Indikators

Doel:

Die bepaling van watter plante en voedsel soos indikators optree.

Apparaat en materiaal:

• Possible indikators: Rooi kool, beet, bessies (b.v. mulberries), kerriepooier, rooi

druiwe, uie, tee (rooibos of normaal), koeksoda, vanilla essens

• sure (bv. asyn, soutsuur), basisse (bv. ammoniak (in baie huishoudelike skoonmaakmiddels))

om te toets

• Bekers

Hoofstuk 13. Reaksietipes

449

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!