03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Aktiwiteit: Gekonjugeerde suur-basispare

Deur die algemene sure en basisse in Tabel 13.1 te gebruik, kies ’n suur en ’n basis

vanuit die lys. Skryf ’n chemiese vergelyking vir die reaksie tussen hierdie twee

verbindings.

Identifiseer nou die gekonjugeerde suur-basispare in jou gekose reaksie. Vergelyk jou

resultate met dié van jou klasmaats.

Sien video: 27FH op www.everythingscience.co.za

Oefening 13 – 2: Sure en basisse

1. In elkeen van die volgende reaksies, dui die gekonjugeerde suur-basispare aan.

a) H2SO4(aq) + H2O (l) → H3O + (aq) + HSO − 4 (aq)

b) NH + 4 (aq) + F− (aq) → HF(aq) + NH3(aq)

c) H2O (l) + CH3COO − (aq) → CH3COOH (aq) + OH − (aq)

d) H2SO4(aq) + Cl − (aq) → HCl (aq) + HSO − 4 (aq)

2. Gegewe die volgende reaksie:

H2O (l) + NH3(aq) → NH + 4 (aq) + OH− (aq)

a) Skryf neer watter reaktant die basis is en watter een die suur is.

b) Dui die gekonjugeerde suur-basispare aan.

c) In jou eie woorde verduidelik wat bedoel word met die term gekonjugeerde

suur-basispaar.

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1a. 27FJ 1b. 27FK 1c. 27FM 1d. 27FN 2. 27FP

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

13.2 Suur-basis reaksies ESE6Y

Die reaksie tussen ‘n suur en ‘n basis staan bekend as ‘n neutralisasie reaksie. Wanneer

‘n suur en ‘n basis met mekaar reageer vorm daar dikwels water as produk. Ons gaan

nou na ‘n paar voorbeelde van suur-basisreaksies kyk.

1. Soutsuur reageer met natriumhidroksied om natriumchloried (tafelsout) en water

te vorm. Natriumchloried is saamgestel uit Na + katione van die basis (NaOH)

en Cl − anione van die suur (HCl).

HCl (aq) + NaOH (aq) → H2O (l) + NaCl (aq)

Hoofstuk 13. Reaksietipes

WENK

In chemie beteken die

woord sout nie, ‘n wit stof

wat ons oor ons kos

sprinkel nie (die wit stof is

‘n sout maar nie die

enigste sout nie). ‘n Sout

(vir chemisie) is ‘n produk

van ‘n suur-basisreaksie

en bestaan uit die katioon

van die basis en die

anioon van die suur.

447

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!