03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

) Energie word vrygestel as die bindings in HCl gebreek word.

c) Energie word vrygestel as bindings in H2O gevorm word.

d) Energie word vrygestel as die bindings in NaOH gebreek word.

3. Vir die volgende reaksie:

A+B→ AB ∆H = −129 kJ·mol −1

kies die korrekte stelling van die onderstaande lys.

a) Die energie van die reagense is minder as die energie van die produkte.

b) Die energie van die produkte is minder as die energie van die reagense.

c) Die reaksie benodig energie om plaas te vind.

d) Die totale energie van die sisteem neem toe gedurende die reaksie.

4. Beskou die volgende reaksie:

2NO2(g) → N2O4(g) ∆H < 0

Watter een van die volgende grafieke verteenwoordig die verandering in potensiële

energie wat plaasvind gedurende die vervaardiging van N2O4?

(a)

(b)

5. Dui vir elkeen van die onderstaande reaksies aan of die reaksie endotermies of

eksotermies is en verskaf ’n rede vir jou antwoord. Teken die energiediagram

wat op elke reaksie betrekking het.

a) Fe2O3(s) + 2Al (s) → 2Fe (s) + Al2O3(s) + hitte

b) NH4Cl (s) + heat → NH3(g) + HCl (g)

6. Die reaksie vir sellulêre respirasie word gekataliseer deur ensieme. Die vergelyking

vir die reaksie is:

C6H12O6(s) + 6O2(g) → 6CO2(g) + 6H2O (l)

Die verandering in potensiële energie gedurende hierdie reaksie word soos volg

voorgestel.

Potensiële energie

aktiveringsenergie

C6H12O6 + 6O2

∆H

Tyd

438 12.4. Opsomming

(c)

(d)

6CO2 + 6H2O

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!