03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Uitgewerkte voorbeeld 1: Aktiveringsenergie

VRAAG

Verwys na die grafiek hieronder en beantwoord dan die daaropvolgende vrae:

Potensiële energie

103 kJ

45 kJ

10 kJ

1. Bereken ∆H.

Tyd

2. Waarom is die reaksie endotermies of eksotermies?

3. Bereken die aktiveringsenergie vir hierdie reaksie.

OPLOSSING

Stap 1: Bereken ∆H

∆H word verkry deur die energie van die reagense van die energie van die produkte

af te trek. Ons kry die energie van die reagense en produkte vanaf die grafiek.

∆H = energie van produkte − energie van reagense

= 10 kJ − 45 kJ

= −35 kJ

Stap 2: Bepaal of dit eksotermies of endotermies is

Die reaksie is eksotermies omdat ∆H < 0. Ons merk ook op dat die energie van die

reagense hoër as die energie van die produkte is.

Stap 3: Bereken die aktiveringsenergie

Die aktiveringsenergie word gekry deur die energie van die reagense van die energie

van die geaktiveerde kompleks af te trek. Ons kan weereens die energie van die

reagense en geaktiveerde kompleks van die grafiek aflees.

aktiveringsenergie = energie van geaktiveerde kompleks − energie van reagense

= 103 kJ − 45 kJ

= 58 kJ

Hoofstuk 12. Energie en chemiese verandering

435

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!