03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

WENK

Die aktiveringsenergie is

die verskil in die energie

van die reagense en die

maksimum energie (d.i.

die energie van die

geaktiveerde kompleks).

FEIT

Die reaksie tussen H2 en

F2 is deur NASA

(National Aeronautics and

Space Administration) as

’n brandstofsisteem vir

aanjaervuurpyle

ondersoek weens die

energie wat tydens

hierdie eksotermiese

reaksie vrygestel word.

WENK

Ensieme en

aktiveringsenergie

’n Ensiem is ’n katalisator

wat help om die tempo

van ’n reaksie te verhoog

deur die

aktiveringsenergie van ’n

reaksie te verlaag. Daar is

baie ensieme in die

menslike liggaam,

waarsonder baie

belangrike reaksies nooit

sou kon plaasvind nie.

Sellulêre respirasie is een

voorbeeld van ’n reaksie

wat deur ensieme

gekataliseer word. Julle

sal meer omtrent katalise

in Graad 12 leer.

Die reaksie tussen H2(g) en F2(g) (Figuur 12.4) benodig energie om te verloop, en

daardie energie is die aktiveringsenergie. Om die produk te vorm moet die binding

tussen H en H in H2 éérs breek. Die binding tussen F en F in F2 moet ook breek. ’n

Nuwe binding tussen H en F moet óók gevorm word om HF te vorm. Die reagense se

bindings breek op dieselfde tyd as wat die produkte se bindings vorm.

Ons toon dit as ’n:

H

F

Dit word die geaktiveerde kompleks of oorgangstoestand genoem. Die geaktiveerde

kompleks bestaan net vir ’n baie kort tydjie. Na verloop van hierdie kort tydjie gebeur

een van twee dinge: die oorspronklike bindings hervorm, óf die bindings breek en die

nuwe produk vorm. In hierdie voorbeeld is HF die finale produk en dit het ’n laer

energie as die reagense. Die reaksie is eksotermies en ∆H is negatief.

Die geaktiveerde kompleks is die kompleks wat bestaan wanneer die bindings in die

reagense gebreek word en die bindings in die produkte gevorm word. Hierdie kompleks

het ’n baie kort tydsduur en wanneer die energie van hierdie sisteem op sy

maksimum is.

In die geval van endotermiese reaksies is die energie van die finale produkte hoër as

die energie van die reagense. ’n Energiediagram vir ’n endotermiese reaksie word

hieronder getoon (Figure 12.5).

H

O2(g)+N2(g) → 2NO (g)

Let daarop dat die aktiveringsenergie van ’n endotermiese reaksie baie hoër as die van

’n eksotermiese reaksie is.

Potensiële energie

aktiveringsenergie

N2 +O2

reagense

N

O

Tyd

N

O

F

∆H >0

2NO

produkte

Figuur 12.5: Die energieverandering wat tydens ’n endotermiese reaksie plaasvind

Dit is as gevolg van die aktiveringsenergie dat dit eers nodig is om te toon dat die energie

van die reagense tot die energie van die geaktiveerde kompleks verhoog voordat

die energie van die geaktiveerde kompleks na die energie van die produk verlaag.

434 12.3. Aktiveringsenergie en die geaktiveerde kompleks

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!