03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1a. 27DG 1b. 27DH 1c. 27DJ 1d. 27DK 1e. 27DM 2a. 27DN

2b. 27DP 2c. 27DQ 2d. 27DR 2e. 27DS 2f. 27DT 3. 27DV

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

12.3 Aktiveringsenergie en die geaktiveerde kompleks

ESE6R

Indien jy ’n vuurhoutjie sou neem en dit deur die lug sou swaai sal dit nie ontbrand

nie. Jy moet die vuurhoutjie teen die kant van die vuurhoutjiedosie stryk om dit te laat

ontbrand. Alle chemiese reaksies benodig ’iets’ om dit aan die gang te sit.

Chemiese reaksies sal nie plaasvind voordat ’n sekere minimum hoeveelheid energie

tot die sisteem toegevoeg is nie. Hierdie energie word die aktiveringsenergie genoem.

DEFINISIE: Aktiveringsenergie

Aktiveringsenergie is die minimum energie wat nodig is om ’n reaksie te laat plaasvind.

Verwys terug na vroeër toe ons grafieke geteken het om die verandering in energie van

eksotermiese en endotermiese reaksies aan te dui. Ons kan nou meer inligting tot die

grafieke toevoeg. Dit sal óók verduidelik waarom die grafieke met ’n kurwe eerder is

met ’n reguit lyn tussen die energieë van die reagense en produkte geteken is.

Ons begin deur na eksotermiese reaksies te kyk. Ons sal:

H2(g)+F2(g) → 2HF (g)

as ’n voorbeeld van ’n eksotermiese reaksie gebruik.

Potensiële energie

aktiveringsenergie

H2 + F2

reagense

∆H = −268

kJ.mol −1

H

F

Tyd

H

F

(geaktiveerde kompleks)

2HF

produkte

Figuur 12.4: Die energieverandering wat tydens ’n eksotermiese reaksie plaasvind

Hoofstuk 12. Energie en chemiese verandering

WENK

Dit is belangrik om te

weet dat alhoewel ’n

eksotermiese reaksie

energie vrystel, dit stééds

’n klein hoeveelheid

energie benodig om die

reaksie aan die gang te

sit.

433

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!