03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Resultate:

Skryf neer watter van bostaande reaksies endotermies of eksotermies is.

Eksotermiese reaksies Endotermiese reaksies

• Wanneer BaCl2 en KNO3 in water opgelos word, neem hulle warmte op vanuit

die omgewing. Die oplos van hierdie soute is endotermies.

• Wanneer CaCl2 en NaOH in water opgelos word, word warmte vrygestel. Die

proses is eksotermies.

• Die reaksie tussen H2SO4 en NaOH is ook eksotermies.

Oefening 12 – 2: Endotermiese en eksotermiese reaksies

1. Dui vir elkeen van die onderstaande reaksies aan of die reaksie endotermies of

eksotermies is en verskaf ’n rede vir jou antwoord. Teken die energiediagram

wat op elke reaksie betrekking het.

a) H2(g)+I2(g) → 2HI (g) + 21 kJ·mol−1 b) CH4(g) + 2O2(g) → CO2(g) + 2H2O (g) ∆H = −802 kJ·mol−1 c) Die volgende reaksie vind in ’n fles plaas:

Ba(OH) 2 .8H2O (s) + 2NH4NO3(aq) → Ba(NO 3 ) 2 (aq) + 2NH3(aq) +

10H2O (l)

Binne ’n paar minute neem die temperatuur in die fles met ongeveer 20◦C af.

d) 2Na (aq) + Cl2(aq) → 2NaCl (aq) ∆H = −411 kJ·mol−1 e) C (s) + O2(g) → CO2(g)

2. Dui vir elk van die volgende beskrywings aan of die proses endotermies of eksotermis

is en verskaf redes vir jou antwoord.

a) verdamping

b) die verbrandingsreaksie in ’n motorkar se enjin

c) bomontploffings

d) ys wat smelt

e) vertering van voedsel

f) kondensasie

3. Wanneer jy water by ’n suur voeg, spat die oplossing op. Die beker word ook

baie warm. Verduidelik hoekom.

432 12.2. Eksotermiese en endotermiese reaksies

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!