03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Apparaat en materiale:

• Ongeveer 2 g kalsiumchloried (CaCl2)

• Ongeveer 2 g natriumhidroksied (NaOH)

• Ongeveer 2 g kaliumnitraat (KNO3)

• Ongeveer 2 g bariumchloried (BaCl2)

• Gekonsentreerde swawelsuur (H2SO4) (Wees versigtig, dit kan ernstige brandwonde

veroorsaak.)

• 5 proefbuise

• termometer

WAARSKUWING!

Dra altyd handskoene en veiligheidsbrille wanneer daar met gekonsentreerde swawelsuur

gewerk word. Werk altyd in ’n goed geventileerde kamer of in ’n dampkas.

Metode:

Kalsium Natrium Kalium Barium

chloried hidroksied nitraat chloried

Swawelsuur

Water

Natrium hidroksied

Water en

swawelsuur

1. Los ongeveer 1 g van elk van die volgende stowwe op in ’n proefbuis met 5-10

cm 3 water: CaCl2, NaOH, KNO3 en BaCl2.

2. Let op of die reaksie endotermies of eksotermies is, óf deur te voel of die kant

van die proefbuis warm of koud word, óf deur ’n termometer te gebruik.

3. Verdun 3 cm 3 van die gekonsentreerde H2SO4 in 10 cm 3 water in die vyfde

proefbuis en let op of daar ’n verandering in temperatuur is.

WAARSKUWING!

Onthou altyd om die suur by die water te voeg, en nie andersom nie.

4. Wag ’n paar minute en voeg dan versigtig NaOH by die verdunde H2SO4. Wees

op die uitkyk vir enige verandering in temperatuur (energie).

Hoofstuk 12. Energie en chemiese verandering

431

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!