03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

FEIT

Ligstokkies of

glimstokkies word deur

duikers, kampeerders en

vir dekorasie en die

aardigheid daarvan

gebruik. Om ’n

glimstokkie te aktiveer,

buig jy die plastiekstokkie

wat veroorsaak dat ’n

glasstafie binne-in die

stokkie breek. Dit

veroorsaak dat

chemikalieë wat binne-in

die glasstafie is met

chemikalieë wat binne

die plastiekstokkie is,

meng. Hierdie twee

chemikalieë reageer en

stel energie vry.

Fluoreserende kleurstof,

wat ’n ander deel van die

glimstokkie uitmaak,

skakel hierdie energie om

na lig wat die glim

veroorsaak. Dit staan as

glimming of

chemiluminessensie

bekend.

In die bostaande reaksie reageer glukose (’n tipe koolhidraat in die voedsel

wat ons eet), met suurstof wat in die lug is wat ons inasem. In die proses

word koolsuurgas (wat ons uitasem), water en energie gevorm. Die energie

wat geproduseer is laat ons selle toe om hulle funksies effektief uit te

voer. Kan jy nou sien waarom jy voedsel moet inneem om energie te kry?

Dit is nie die voedsel self wat jou van energie voorsien nie, maar die eksotermiese

reaksie wat plaasvind wanneer verbindings in die voedsel met

suurstof reageer wat jy ingeasem het.

Sien video: 27D4 op www.everythingscience.co.za

Sien video: 27D5 op www.everythingscience.co.za

Oefening 12 – 1:

1. Meld of energie opgeneem of vrygestel word tydens elk van die volgende situasies:

a) Die binding tussen waterstof en chloor in ’n waterstofchloried molekule

breek.

b) Binding vind plaas tussen waterstof en fluoor om ’n waterstoffluoriedmolekule

te vorm.

c) ’n Stikstofmolekule (N2) word gevorm.

d) ’n Koolstofmonoksiedmolekule ontbind.

2. Noem of die volgende beskrywings ’n endotermiese of ’n eksotermiese reaksie

beskryf:

a) Reaktante reageer om produkte en energie te vorm.

b) Die energie wat geabsorbeer moet word om bindings in reagense te breek

is meer as die energie wat vrygestel word wanneer die produkte gevorm

word.

c) Dit blyk dat die energie van die produkte hoër is as die energie van die

reagense vir hierdie tipe reaksie.

d) Hitte of lig moet vanuit die omgewing geabsorbeer word voordat hierdie

tipe reaksie kan plaasvind.

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1a. 27D6 1b. 27D7 1c. 27D8 1d. 27D9 2a. 27DB 2b. 27DC

2c. 27DD 2d. 27DF

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

428 12.1. Chemiese verandering tydens chemiese reaksies

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!