03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

die keuse maak nie saak nie. Ons sal kN gebruik. Onthou dat k ’n faktor van ×10 3

verteenwoordig.

F1 en F4 benodig geen verandering nie, omdat hulle albei in kN is. Om N in kN te

verander gebruik ons:

kN = ×10 3

N 1

kN ×103 N = ×10 −3 kN

Om die grootte van F2 na kN om te skakel:

F2 = 4000 N

F2 = 4000 × 10 -3 kN

F2 =4kN

Dus F2 = 4 kN in die positiewe y-rigting.

Om die grootte van F3 na kN om te skakel:

F3 = 300 N

F3 = 300 × 10 -3 kN

F3 = 0,3 kN

Dus F3 = 0,3 kN in die negatiewe y-rigting. Dus:

• F1 = 3,4 kN in die positiewe x-rigting

• F2 = 4 kN in die positiewe y-rigting

• F3 = 0,3 kN in die negatiewe y-rigting

• F4 = 7 kN in die negatiewe y-rigting

Stap 2: Kies ’n skaal en teken die asse

Die vektore wat ons het is baie groot dus moet ons ’n skaal kies wat ons sal toelaat om

hulle in ’n redelike spasie te teken. Ons kan 1 kN:1 cm gebruik as ons skaal vir die

tekeninge.

Stap 3: Bepaal Rx

Daar is slegs een vektor in die x-rigting, F1, en daarom Rx = F1.

Stap 4: Bepaal Ry

Dan bepaal ons die resulterende vektor van al die vektore wat parallel is aan die y-as.

Daar is drie vektore, F2, F3 en F4, wat ons moet bymekaar tel. Ons doen dit deur van

die stert-tot-kop metode vir ko-lineêre vektore gebruik te maak.

Hoofstuk 1. Vektore in twee dimensies

31

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!