03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• termometer

• glasstaffie

• skêr

Opmerking: sitroensuur word in sitrusvrugte soos suurlemoene gevind. Natriumwaterstofkarbonaat

(koeksoda) is ’n bestanddeel wat dien as rysmiddel in die bak van

koeke.

Metode:

1. Indien jou deksel nie ’n gaatjie vir ’n

strooitjie het nie, maak ’n klein gaatjie

in die deksel.

2. Giet sitroensuur (C6H8O7) in ’n polistireenbeker,

plaas die deksel op die

houer en meet die temperatuur van

die oplossing.

3. Roer die natriumwaterstofkarbonaat

(NaHCO3) in en plaas die deksel terug.

4. Neem onmiddellik ’n temperatuurlesing

en daarna elke twee minute.

Skryf jou resultate neer.

Die vergelyking vir die reaksie wat plaasvind is:

C6H8O7(aq) + 3NaHCO3(s) → 3CO2(g) + 3H2O(ℓ)+Na3C6H5O7(aq)

Resultate:

Tyd (min) 0 2 4 6

Temperatuur ( ◦ C)

termometer

lid

koppie

sitroensuur

Stip jou temperatuurlesings op ’n grafiek van tyd (x-axis) teenoor temperatuur (y-axis)

aan.

Bespreking en gevolgtrekking:

• Wat gebeur met die temperatuur tydens hierdie reaksie?

• Is hierdie ’n eksotermiese of endotermiese reaksie? (Is energie opgeneem of

afgegee? Het die temperatuur toegeneem of afgeneem?)

• Waarom is dit belangrik om die beker met die deksel toe te hou?

Hoofstuk 12. Energie en chemiese verandering

425

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!