everything maths and science - C2B2A
everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A
d) 24 W 6. Bereken die stroom wat deur die volgende stroombaan vloei en gebruik dan die stroom om die spanningsval oor elke resistor te bereken. 9V R1 3 Ω 5 Ω R3 10 Ω 7. ’n Battery word gekoppel aan hierdie rangskikking van resistors. Die drywing wat omgesit word in die 100 Ω resistor is 0,81 W. Die weerstande van die voltmeters V1 en V2 is so hoog dat dit nie die stroom in die stroombaan affekteer nie. V1 100 Ω 25 Ω a) Bereken die stroom in die 100 Ω resistor. b) Bereken die lesing op die voltmeter V2. c) Bereken die lesing op die voltmeter V1. 8. ’n Kettel is gemerk 240 V; 1500 W. R2 50 Ω 50 Ω V2 a) Bereken die weerstand van die ketel wanneer dit volgens die bogenoemde spesifikasies werk. b) Indien dit die ketel 3 minutes neem om water te kook, bereken die hoeveelheid elektriese energie wat na die ketel oorgedra word. [SC 2003/11] 9. Elektriese palings Elektriese palings het ’n reeks selle van hul kop tot stert. Indien die selle deur ’n senu-impuls geaktiveer word vorm ’n potensiaalverskil vanaf die kop na die stert. ’n Gesonde paling kan ’n potensiaalverskil van 600 V produseer. a) Wat beteken ”n potensiaalverskil van 600 V”? b) Hoeveel energie word oorgedra wanneer ’n elektron deur ’n potensiaalverskil van 600 V beweeg? Hoofstuk 11. Elektriese stroombane 419
[IEB 2001/11 HG1] Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service 1a. 27CP 1b. 27CQ 1c. 27CR 2. 27CS 3. 27CT 4. 27CV 5. 27CW 6. 27CX 7. 27CY 8. 27CZ 9. 27D2 www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za 420 11.4. Opsomming
- Page 381 and 382: E = −N ∆φ ∆t Ons weet dat di
- Page 383 and 384: OPLOSSING Stap 1: Identifiseer wat
- Page 385 and 386: solenoïedspoel met N draaie en deu
- Page 387 and 388: 6. Oorweeg ’n vierkantige spoel m
- Page 389 and 390: 11 Elektriese stroombane 11.1 Inlei
- Page 391 and 392: Metode: Hierdie eksperiment het twe
- Page 393 and 394: Dink jy jy het dit? Kry oplossings
- Page 395 and 396: Analise: Aantal selle Voltmeterlesi
- Page 397 and 398: Stap 3: Skryf die finale antwoord D
- Page 399 and 400: Kom laat ons hierdie vergelyking in
- Page 401 and 402: R1 A B D V R3 Die eerste beginsel o
- Page 403 and 404: OPLOSSING Stap 1: Teken die stroomb
- Page 405 and 406: Gebruik weer Ohm se wet: Stap 4: Be
- Page 407 and 408: Stap 2: Bepaal hoe om die probleem
- Page 409 and 410: Stap 4: Skryf die finale antwoord D
- Page 411 and 412: Die stroom deur die sel is 6 A. Die
- Page 413 and 414: R1 R2 Parallelle Stroombaan 1 Paral
- Page 415 and 416: a) b) 2 Ω 1 Ω 2 Ω 4 Ω 2 Ω
- Page 417 and 418: Ekwivalente vorme Ons kan Ohm se we
- Page 419 and 420: 6 V oor die sel. R1 = 1Ω. OPLOSSI
- Page 421 and 422: OPLOSSING Stap 1: Wat word benodig
- Page 423 and 424: R1 R2 Parallelle Stroombaan 1 RP 1
- Page 425 and 426: 4. Bereken die drywing wat omgesit
- Page 427 and 428: Ons moet die totale hoeveel elektri
- Page 429 and 430: Stap 2: Bereken verbruik Die elektr
- Page 431: Oefening 11 - 7: Fisiese Hoeveelhed
- Page 435 and 436: 12 Energie en chemiese verandering
- Page 437 and 438: WENK ∆ word as delta gelees en di
- Page 439 and 440: Formele eksperiment: Endotermiese e
- Page 441 and 442: FEIT Ligstokkies of glimstokkies wo
- Page 443 and 444: Die eenhede vir ∆H is kJ·mol −
- Page 445 and 446: Resultate: Skryf neer watter van bo
- Page 447 and 448: WENK Die aktiveringsenergie is die
- Page 449 and 450: Oefening 12 - 3: Energie en reaksie
- Page 451 and 452: ) Energie word vrygestel as die bin
- Page 454 and 455: Reaksietipes HOOFSTUK 13 13.1 Sure
- Page 456 and 457: Met verloop van tyd is ’n hele aa
- Page 458 and 459: Wanneer ons net na Brønsted-Lowry
- Page 460 and 461: Aktiwiteit: Gekonjugeerde suur-basi
- Page 462 and 463: • natriumhidroksiedoplossing •
- Page 464 and 465: Ons gaan ou na drie spesifieke suur
- Page 466 and 467: Metode: rubber prop koeksoda en sou
- Page 468 and 469: Doel 2 1. Voeg versigtig 25 ml swae
- Page 470 and 471: Oksidasiegetalle ESE75 Deur element
- Page 472 and 473: In die verbinding NH3, moet die som
- Page 474 and 475: As ’n reagens, het chloor ’n ok
- Page 476 and 477: Metode: WAARSKUWING! Moenie direk n
- Page 478 and 479: Uitgewerkte voorbeeld 4: Die balans
- Page 480 and 481: Uitgewerkte voorbeeld 5: Die balans
d) 24 W

6. Bereken die stroom wat deur die volgende stroombaan vloei en gebruik dan die

stroom om die spanningsval oor elke resistor te bereken.

9V

R1

3 Ω

5 Ω

R3

10 Ω

7. ’n Battery word gekoppel aan hierdie rangskikking van resistors. Die drywing

wat omgesit word in die 100 Ω resistor is 0,81 W. Die weerstande van die

voltmeters V1 en V2 is so hoog dat dit nie die stroom in die stroombaan affekteer

nie.

V1

100 Ω

25 Ω

a) Bereken die stroom in die 100 Ω resistor.

b) Bereken die lesing op die voltmeter V2.

c) Bereken die lesing op die voltmeter V1.

8. ’n Kettel is gemerk 240 V; 1500 W.

R2

50 Ω 50 Ω V2

a) Bereken die weerstand van die ketel wanneer dit volgens die bogenoemde

spesifikasies werk.

b) Indien dit die ketel 3 minutes neem om water te kook, bereken die hoeveelheid

elektriese energie wat na die ketel oorgedra word.

[SC 2003/11]

9. Elektriese palings

Elektriese palings het ’n reeks selle van hul kop tot stert. Indien die selle deur

’n senu-impuls geaktiveer word vorm ’n potensiaalverskil vanaf die kop na die

stert. ’n Gesonde paling kan ’n potensiaalverskil van 600 V produseer.

a) Wat beteken ”n potensiaalverskil van 600 V”?

b) Hoeveel energie word oorgedra wanneer ’n elektron deur ’n potensiaalverskil

van 600 V beweeg?

Hoofstuk 11. Elektriese stroombane

419