everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

1. Onder watter verbruikersklas val jy? 2. Voltooi die volgende tabel. Toestel Koste vir 1 uur se verbruik Stoof Mikrogolf Wasmasjien Ketel Yskas Broodrooster Energiebesparende gloeilamp Stofsuier 3. Hoe lank kan jy elke toestel gebruik om te verseker dat jy minder as R 150,00 per maand spandeer? Veronderstel jy gebruik ’n maksimum van 20 energiebesparende gloeilampe in jou huis. 11.4 Opsomming ESE6H Sien aanbieding: 27CN op www.everythingscience.co.za • Ohm se wet sê dat die hoeveelheid stroom deur ’n geleier, teen konstante temperatuur, is eweredig aan die spanning oor die resistor. Wiskundig kan ons skryf I = V R • Ohmiese geleiers gehoorsaam Ohm se wet, maar nie-ohmiese geleiers doen dit nie. • Ons gebruik Ohm se Wet om die weerstand van ’n resistor te bereken. R = V I • Die ekwivalente weerstand van resistors in serie (Rs) kan bereken word as volg: Rs = R1 + R2 + R3 + ...+ Rn • Die ekwivalente weerstand van resistors in parallel (Rp) kan bereken word as volg: 1 Rp = 1 R1 + 1 R2 + 1 R3 + ...+ 1 Rn • Elektriese drywing is die tempo waarteen elektriese energie omgeskakel word in ’n elektriese stroombaan. • Die elektriese drywing wat in ’n stroomelement of toestel omgesit word is P = VI en kan geskryf word as P = I2R of P = . Dit word in joule (J) gemeet. • Die elektriese energie omgesit is E = Pt en word gemeet in joule (J). • Een kilowatt uur verwys na die gebruik van een kilowatt elektrisiteit vir een uur. V 2 R Hoofstuk 11. Elektriese stroombane 417

Oefening 11 – 7: Fisiese Hoeveelhede Hoeveelheid Eenheid naam Eenheid simbool Drywing (P ) watts W Elektriese energie (E) joules J Potensiaalverskil (V ) volt V Stroom (I) ampere A Weerstand (R) ohm Ω 1. Gee een word of term vir elkeen van die volgende definisies: a) Die hoeveelheid energie per eenheidslading wat nodig is om daardie lading tussen twee punte in ’n stroombaan te laat beweeg. b) Die tempo waarteen elektriese energie opgesit word in ’n elektriese stroombaan. c) ’n Wet wat stel dat die grootte van ’n stroom deur ’n geleier by konstante temperatuur, eweredig is aan die potensiaalverskil oor die resistor. 2. ’n 10 Ω resistor het ’n potensiaalverskil van 5 V oor dit. Wat is die stroom deur die resistor? a) 50 A b) 5 A c) 0,5 A d) 7 A 3. Drie resistors is in serie gekoppel. Die weerstande van die resistors is 10 Ω, 4Ω en 3Ω. Wat is die ekwivalente serie weerstand? a) 1,5 Ω b) 17 Ω c) 0,68 Ω d) 8Ω 4. Drie resistors is parallel gekoppel. Die weerstande van die resistors is 5Ω, 4Ω en 2Ω. Wat is die ekwivalente parallelle weerstand? a) 1,05 Ω b) 11 Ω c) 0,95 Ω d) 3Ω 5. ’n Stroombaan sluit ’n 6Ωresistor in. Die potensiaalverskil oor die resistor is 12 V. Hoeveel drywing word omgesit in die stroombaan? a) 864 W b) 3 W c) 2 W 418 11.4. Opsomming

Oefening 11 – 7:

Fisiese Hoeveelhede

Hoeveelheid Eenheid naam Eenheid simbool

Drywing (P ) watts W

Elektriese energie (E) joules J

Potensiaalverskil (V ) volt V

Stroom (I) ampere A

Weerstand (R) ohm Ω

1. Gee een word of term vir elkeen van die volgende definisies:

a) Die hoeveelheid energie per eenheidslading wat nodig is om daardie lading

tussen twee punte in ’n stroombaan te laat beweeg.

b) Die tempo waarteen elektriese energie opgesit word in ’n elektriese stroombaan.

c) ’n Wet wat stel dat die grootte van ’n stroom deur ’n geleier by konstante

temperatuur, eweredig is aan die potensiaalverskil oor die resistor.

2. ’n 10 Ω resistor het ’n potensiaalverskil van 5 V oor dit. Wat is die stroom deur

die resistor?

a) 50 A

b) 5 A

c) 0,5 A

d) 7 A

3. Drie resistors is in serie gekoppel. Die weerstande van die resistors is 10 Ω, 4Ω

en 3Ω. Wat is die ekwivalente serie weerstand?

a) 1,5 Ω

b) 17 Ω

c) 0,68 Ω

d) 8Ω

4. Drie resistors is parallel gekoppel. Die weerstande van die resistors is 5Ω, 4Ω

en 2Ω. Wat is die ekwivalente parallelle weerstand?

a) 1,05 Ω

b) 11 Ω

c) 0,95 Ω

d) 3Ω

5. ’n Stroombaan sluit ’n 6Ωresistor in. Die potensiaalverskil oor die resistor is

12 V. Hoeveel drywing word omgesit in die stroombaan?

a) 864 W

b) 3 W

c) 2 W

418 11.4. Opsomming

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!