03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1. Onder watter verbruikersklas val jy?

2. Voltooi die volgende tabel.

Toestel Koste vir 1 uur se verbruik

Stoof

Mikrogolf

Wasmasjien

Ketel

Yskas

Broodrooster

Energiebesparende gloeilamp

Stofsuier

3. Hoe lank kan jy elke toestel gebruik om te verseker dat jy minder as R 150,00

per maand spandeer? Veronderstel jy gebruik ’n maksimum van 20 energiebesparende

gloeilampe in jou huis.

11.4 Opsomming ESE6H

Sien aanbieding: 27CN op www.everythingscience.co.za

• Ohm se wet sê dat die hoeveelheid stroom deur ’n geleier, teen konstante temperatuur,

is eweredig aan die spanning oor die resistor. Wiskundig kan ons skryf

I = V

R

• Ohmiese geleiers gehoorsaam Ohm se wet, maar nie-ohmiese geleiers doen dit

nie.

• Ons gebruik Ohm se Wet om die weerstand van ’n resistor te bereken. R = V

I

• Die ekwivalente weerstand van resistors in serie (Rs) kan bereken word as volg:

Rs = R1 + R2 + R3 + ...+ Rn

• Die ekwivalente weerstand van resistors in parallel (Rp) kan bereken word as

volg: 1

Rp

= 1

R1

+ 1

R2

+ 1

R3

+ ...+ 1

Rn

• Elektriese drywing is die tempo waarteen elektriese energie omgeskakel word in

’n elektriese stroombaan.

• Die elektriese drywing wat in ’n stroomelement of toestel omgesit word is P =

VI en kan geskryf word as P = I2R of P = . Dit word in joule (J) gemeet.

• Die elektriese energie omgesit is E = Pt en word gemeet in joule (J).

• Een kilowatt uur verwys na die gebruik van een kilowatt elektrisiteit vir een uur.

V 2

R

Hoofstuk 11. Elektriese stroombane

417

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!