03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Stap 2: Los die probleem op

Ons vervang eenvoudig die bekende waardes vir R en I om vir P op te los.

P = I 2 R

= (3,3) 2 × 27

= 294,03 W

Noudat ons die drywing bepaal het kan ons die energie bereken:

Stap 3: Skryf die finale antwoord

E = Pt

= (294,03)(35)

= 10 291,05 J

Die drywing van die resistor is 294,03 W en 10 291,05 J word omgesit.

Elektrisiteit word in eenhede van een kilowatt uur (kWh) verkoop. ’n Kilowatt uur is

die gebruik van 1 kW vir 1 hr. Deur hierdie te gebruik kan jy presies uitwerk hoeveel

elektrisiteit verskillende toestelle gebruik en hoeveel dit jou sal kos.

Uitgewerkte voorbeeld 14: Koste van elektrisiteit

VRAAG

Hoeveel sal dit jou kos om ’n 900 W mikrogolfoond vir 2,5 minutes te gebruik, indien

die koste van elektrisiteit 61,6 c per kWh is?

OPLOSSING

Stap 1: Wat word benodig

Die besonderhede vir ’n toestel wat elektriese energie gebruik asook die elektrisiteitskoste,

word aan ons verskaf. Ons word ’n spesifiekte tyd gegee en ons moet die

hoeveelheid energieverbruik asook die koste verbonde daaraan bereken.

Die hoeveelhede wat aan ons verskaf is is in verskillende eenhede. Ons moet ooreenstemmende

eenhede gebruik om ’n verstaanbare antwoord te kry.

Die mikrogolf is in W maar ons kan dit herlei na kW 900 W = 0,9 kW.

Tyd word gegee in minute maar wanneer daar met huishoudelike elektrisiteit gewerk

word, word daar in ure gewerk. 2,5 minutes = 2,5

60 = 4,17 × 10-2 h.

Hoofstuk 11. Elektriese stroombane

415

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!