everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

) die stroom deur die 5Ωresistor c) die drywing omgesit in die 5Ωresistor 6. Indien die stroom wat deur die sel vloei 2 A is en alle resistors is ohmies, bereken die drywingsomsetting in elk van die resistors R1, R2, en R3 onderskeidelik. R1 = 4,66 Ω R3 =4Ω R2 =2Ω Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service 1. 27CC 2. 27CD 3. 27CF 4a. 27CG 4b. 27CH 4c. 27CJ 5. 27CK 6. 27CM www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za Elektriese energie ESE6G Wanneer drywing omgesit work in ’n toestel is daar ’n omskakeling van energie van een soort na ’n ander. ’n Resistor kan byvoorbeeld baie warm word, wat aandui dat die energie omgesit is na hitte-energie toe. Drywing is die tempo waarteen arbeid gedoen is; die tempo waarteen energie omgeskakel is. As ons die totale hoeveelheid energie wil uitwerk moet ons die tempo van energie omskakeling vermenigvuldig met die tydsduur van die omskakeling. Elektriese energie is drywing vermenigvuldig met tyd. Wiskundig skryf ons dit as: E = P × t Energie word gemeet in joule (J) en tyd in sekondes (s). Uitgewerkte voorbeeld 12: Elektriese energie VRAAG ’n 30 W gloeilamp brand oornag vir 8 ure. Hoeveel energie word gebruik? OPLOSSING Stap 1: Wat word benodig Hoofstuk 11. Elektriese stroombane 413

Ons moet die totale hoeveel elektriese energie wat omgesit word deur die gloeilamp bereken. Ons weet wat die verhouding tussen drywing en energie is en tyd is vir ons gegee. Tyd word nie in die korrekte eenhede gegee nie en daarom moet ons dit eers na die korrekte S.I. eenhede verwerk: Stap 2: Bereken die energie Ons weet dat: 8 hr =8× 3600 s = 28 800 s E = Pt = (30)(28 800) = 864 000 J Uitgewerkte voorbeeld 13: Elektriese energie VRAAG Bestudeer die stroombaandiagram hieronder: R Die weerstand van die resistor is 27 Ω , die stroom wat deur die resistor vloei is 3,3 A. Hoeveel drywing is beskikbaar vir die resistor en hoeveel energie word omgesit in 35 s? OPLOSSING Stap 1: Bepaal hoe om die probleem te benader Die weerstand van die resistor en die stroom wat deurvloei word gegee vir ons. Ons moet die drywing bereken. Ons het bewys: en ons weet P = I 2 R E = Pt 414 11.3. Drywing en energie

Ons moet die totale hoeveel elektriese energie wat omgesit word deur die gloeilamp

bereken. Ons weet wat die verhouding tussen drywing en energie is en tyd is vir ons

gegee. Tyd word nie in die korrekte eenhede gegee nie en daarom moet ons dit eers

na die korrekte S.I. eenhede verwerk:

Stap 2: Bereken die energie

Ons weet dat:

8 hr =8× 3600 s

= 28 800 s

E = Pt

= (30)(28 800)

= 864 000 J

Uitgewerkte voorbeeld 13: Elektriese energie

VRAAG

Bestudeer die stroombaandiagram hieronder:

R

Die weerstand van die resistor is 27 Ω , die stroom wat deur die resistor vloei is 3,3 A.

Hoeveel drywing is beskikbaar vir die resistor en hoeveel energie word omgesit in

35 s?

OPLOSSING

Stap 1: Bepaal hoe om die probleem te benader

Die weerstand van die resistor en die stroom wat deurvloei word gegee vir ons. Ons

moet die drywing bereken. Ons het bewys:

en ons weet

P = I 2 R

E = Pt

414 11.3. Drywing en energie

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!