03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

) die stroom deur die 5Ωresistor

c) die drywing omgesit in die 5Ωresistor

6. Indien die stroom wat deur die sel vloei 2 A is en alle resistors is ohmies, bereken

die drywingsomsetting in elk van die resistors R1, R2, en R3 onderskeidelik.

R1 = 4,66 Ω

R3 =4Ω

R2 =2Ω

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 27CC 2. 27CD 3. 27CF 4a. 27CG 4b. 27CH 4c. 27CJ

5. 27CK 6. 27CM

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

Elektriese energie ESE6G

Wanneer drywing omgesit work in ’n toestel is daar ’n omskakeling van energie van

een soort na ’n ander. ’n Resistor kan byvoorbeeld baie warm word, wat aandui dat

die energie omgesit is na hitte-energie toe. Drywing is die tempo waarteen arbeid

gedoen is; die tempo waarteen energie omgeskakel is. As ons die totale hoeveelheid

energie wil uitwerk moet ons die tempo van energie omskakeling vermenigvuldig met

die tydsduur van die omskakeling.

Elektriese energie is drywing vermenigvuldig met tyd. Wiskundig skryf ons dit as:

E = P × t

Energie word gemeet in joule (J) en tyd in sekondes (s).

Uitgewerkte voorbeeld 12: Elektriese energie

VRAAG

’n 30 W gloeilamp brand oornag vir 8 ure. Hoeveel energie word gebruik?

OPLOSSING

Stap 1: Wat word benodig

Hoofstuk 11. Elektriese stroombane

413

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!