03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

OPLOSSING

Stap 1: Wat word benodig

In hierdie vraag word verskeie waardes aan jou gegee en jy moet die drywing wat

omgesit word na elke resistor en elke kombinasie van resistors, bereken. Neem kennis

dat die inligting wat gegee is meestal vir die hele stroombaan geld. Dit is ’n wenk dat

jy met die hele stroombaan begin en dan na meer spesifieke stroomelemente werk.

Stap 2: Bereken die potensiaalverskil van die battery

Eerstens fokus ons op die battery. Die drywing vir die hele stroombaan en die stroom

wat die battery verlaat, word gegee. Ons weet dat die potensiaalverskil oor die battery

die potensiaalverskil oor die hele stroom is.

Ons kan die verhouding P = VI vir die hele stroombaan gebruik omdat die potensiaalverskil

dieselfde is as die potensiaalverskil oor die battery:

Die spanning oor die battery is 6,00 V.

Stap 3: Drywing omgesit in RP 1 en RP 2

P = VI

V = P

I

= 6,42

1,07

= 6,00 V

Onthou ons doen ons berekeninge gebaseer op hele stroombaan se inligting en werk

dan na individuele stroomelemente. Dit is verskillend van hoe jy hierdie stroombaan

vroeër gebruik het.

Ons hanteer die parallelle netwerke soos ekwivalente resistors sodat die stroombaan

waarmee ons huidiglik besig is, as volg lyk:

RP 1

RP 2

Ons weet dat die stroom deur die twee stroomelemente dieselfde is omdat dit ’n seriestroombaan

is en daarom sal die weerstand vir die totale stroom RT = RP 1 + RP 2

wees. Ons kan Ohm se wet gebruik om die totale weerstand vir die hele stroombaan

408 11.3. Drywing en energie

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!