03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Dus,

Stap 5: Los die probleem op

R = 23 Ω

Nou dat die weerstand en die stroom bekend is, kan ons die drywing bepaal:

Stap 6: Skryf die finale antwoord

Die drywing vir die resistor R2 is 1,44 W.

P = I 2 R

= (0,25) 2 (23)

= 1,44 W

Uitgewerkte voorbeeld 11: Drywing in serie- en parallele netwerke van resistors

VRAAG

Beskou die volgende stroombaan:

R1

R2

Parallelle Stroombaan 1 RP 1

Parallelle Stroombaan 2 RP 2

R3

R4

Die stroom wat die battery verlaat is 1,07 A, die totale drywing wat in die stroombaan

omgesit word is 6,42 W, die verhouding van die totale weerstand van die twee parallele

netwerke RP 1 : RP 2 is 1:2, die verhouding R1 : R2 is 3:5 en R3 =7Ω.

Bepaal die:

1. potensiaalverskil van die battery,

2. die drywing wat omgesit word in RP 1 en RP 2, en

3. die waarde van elke resistor en die drywing wat in elk van hulle omgesit word.

Hoofstuk 11. Elektriese stroombane

WENK

Neem kennis dat ons

dieselfde stroombane in

ons voorbeelde gebruik

terwyl ons ons kennis oor

elektriese stroombane

verbreed. Dit is om te

beklemtoon dat jy al die

beginsels kan kombineer

wanneer jy besig is met

stroombane.

407

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!