03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Stap 3: Kies ’n skaal en teken die asse

Ons kies ’n skaal, 1 N:1 cm, om mee

te teken.

Dan teken ons die asse waarop die diagram

sal pas. Ons asse moet effens

verder strek as die vektore in die rigting

van die as. Ons asse moet by

die oorsprong begin en verder as 2,3 N

in die positiewe x-rigting strek en verder

as 1,4 N in die negatiewe y-rigting

strek. Ons gekose skaal van 1 N=

1 cm bedoel dat ons asse eintlik verder

as 2,3 cm in die positiewe x-rigting

en verder as 1,4 cm in die negatiewe

y-rigting moet strek.

y

1

−1

−2

1 2 3

Stap 5: Teken Ry

Die grootte van Ry is 1,4 N, so die pyl

wat ons moet teken moet 1,4 cm lank

wees. Die pyl moet in die negatiewe yrigting

wys. Dit is belangrik om daarop

te let dat ons die stert-tot-kop metode

gebruik, so die vektor moet begin by

die einde (kop) van Rx.

y

1

−1

−2

Rx

1 2 3

Ry

Stap 7: Meet die resulterende vektor, R

x

x

Stap 4: Teken Rx

Die grootte van Rx is 2,3 N so die pyl

wat ons moet teken moet 2,3 cm lank

wees. Die pyl moet wys in die positiewe

x-rigting.

y

1

−1

−2

Rx

1 2 3

Stap 6: Teken die resulterende vektor,

R

Die resulterende vektor is die vektor

wat die stert van die eerste vektor wat

ons geteken het, met die kop van die

laaste vektor wat ons geteken het verbind.

Dit beteken ons moet ’n vektor

teken van die stert van Rx na die kop

van Ry.

1

−1

−2

y

Rx

1 2 3

R Ry

Ons los die probleem grafies op, so nou moet ons die grootte van die vektor meet

en die skaal gebruik en ons antwoord van die diagram omskakel na die grootte van

die vektor. In die laaste diagram is die resulterende vektor, R, 2,7 cm lank, dus is die

Hoofstuk 1. Vektore in twee dimensies

x

x

29

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!