03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Uitgewerkte voorbeeld 9: Elektriese drywing

VRAAG

Bestudeer die stroombaandiagram hieronder:

R

Die weerstand van ’n resistor is 15 Ω en die stroom deur die resistor is 4 A. Wat is die

drywing vir die resistor?

OPLOSSING

Stap 1: Bepaal hoe om die probleem te benader

Die weerstand van die resistor en die stroom wat daardeur vloei is vir ons gegee en

ons word gevra om die drywing te bereken. Ons kan bewys dat:

Stap 2: Los die probleem op

P = I 2 R

Ons vervang eenvoudig die bekende waardes vir R en I om vir P op te los.

Stap 3: Skryf die finale antwoord

Die drywing vir die resistor is 240 W.

P = I 2 R

= (4) 2 × 15

= 240 W

Uitgewerkte voorbeeld 10: Drywing in ’n seriestroombaan

VRAAG

Twee ohmiese resistors (R1 en R2) is in serie verbind met ’n sel. Bepaal die weerstand

van R2, as die stroom wat deur R1 en R2 vloei 0,25 A is met die potensiaalverskil van

Hoofstuk 11. Elektriese stroombane

405

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!