everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

R1 =2Ω a) die stroom deur die sel b) die spanningsval oor R4 c) die stroom deur R2 V = 10 V R2 =1Ω R3 =1Ω Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service 1a. 27C5 1b. 27C6 1c. 27C7 2. 27C8 3. 27C9 4. 27CB www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za 11.3 Drywing en energie ESE6D Elektriese drywing ESE6F ’n Bron van energie word benodig om ’n elektriese stroom in ’n volledige stroombaan te laat vloei. Hierdie energie word verskaf deur batterye in die stroombane wat jy bestudeer het. Die batterye sit chemiese potensiële energie om in elektriese energie. Die energie word gebruik om arbeid te verrig op die elektrone in die stroombaan. Drywing meet hoe vinnig arbeid verrig word. Drywing is die tempo waarteen die arbeid verrig word, arbeid verrig per tydseenheid. Arbeid word gemeet in joules (J) en , wat watt (W) genoem word. tyd in sekondes (s). Drywing sal dus wees J s In elektriese stroombane is drywing ’n funksie van beide spanning en stroom en ons praat van die drywing omgesit in ’n stroombaanelement: DEFINISIE: Elektriese drywing Elektriese drywing is die tempo waarteen elektriese energie in ’n elektriese stroombaan omgesit word. Dit word bereken as: P = I · V Drywing (P) is presies gelyk aan stroom (I) vermenigvuldig met potensiaalverskil (V); daar is geen bykomende eweredigheidskonstante nie. Die eenheid waarin drywing gemeet word is die watt (afgekort W). R4 =1, 5Ω Hoofstuk 11. Elektriese stroombane FEIT Dit was James Prescott Joule, nie Georg Simon Ohm nie, wat eerste die wiskundige verwantskap tussen drywing omgesit en stroom deur ’n weerstand ontdek het. Hierdie ontdekkings is in 1841 gepubliseer in die vorm van die vergelyking: P = I 2 R en staan bekend as Joule se wet. Hierdie drywingsvergelykings berekeninge rakende potensiaalverskil, stroom en weerstand word so algemeen met Ohm se wet geassosieer dat Ohm dikwels die krediet vir hulle gekry. 403

Ekwivalente vorme Ons kan Ohm se wet gebruik om aan te toon dat P = VI ekwivalent is aan P = I2R V 2 en P = R . Deur V = I · R te gebruik kan ons wys dat: P = V · I =(I · R) · I Ohm se wet = I 2 R Uitgewerkte voorbeeld 8: Elektriese drywing VRAAG Deur I = V R te gebruik kan ons wys dat: P = V · I = V · V Ohm se wet R = V 2 R ’n Stroombaanelement het ’n potensiaalverskil van 5 V en ’n weerstand van 2Ω. Wat is die drywing opgesit deur die element? OPLOSSING Stap 1: Skryf neer wat vir jou gegee is en wat jy moet bepaal V =5V R =2Ω P =? Stap 2: Skryf ’n vergelyking vir drywing neer Die vergelyking vir drywing is: Stap 3: Los die probleem op Die drywing is 12,5 W. P = V 2 R V 2 P = R = (5)2 (2) = 12,5 W 404 11.3. Drywing en energie

R1 =2Ω

a) die stroom deur die sel

b) die spanningsval oor R4

c) die stroom deur R2

V = 10 V

R2 =1Ω

R3 =1Ω

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1a. 27C5 1b. 27C6 1c. 27C7 2. 27C8 3. 27C9 4. 27CB

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

11.3 Drywing en energie ESE6D

Elektriese drywing ESE6F

’n Bron van energie word benodig om ’n elektriese stroom in ’n volledige stroombaan

te laat vloei. Hierdie energie word verskaf deur batterye in die stroombane wat jy

bestudeer het. Die batterye sit chemiese potensiële energie om in elektriese energie.

Die energie word gebruik om arbeid te verrig op die elektrone in die stroombaan.

Drywing meet hoe vinnig arbeid verrig word. Drywing is die tempo waarteen die

arbeid verrig word, arbeid verrig per tydseenheid. Arbeid word gemeet in joules (J) en

, wat watt (W) genoem word.

tyd in sekondes (s). Drywing sal dus wees J

s

In elektriese stroombane is drywing ’n funksie van beide spanning en stroom en ons

praat van die drywing omgesit in ’n stroombaanelement:

DEFINISIE: Elektriese drywing

Elektriese drywing is die tempo waarteen elektriese energie in ’n elektriese stroombaan

omgesit word. Dit word bereken as:

P = I · V

Drywing (P) is presies gelyk aan stroom (I) vermenigvuldig met potensiaalverskil (V);

daar is geen bykomende eweredigheidskonstante nie. Die eenheid waarin drywing

gemeet word is die watt (afgekort W).

R4 =1, 5Ω

Hoofstuk 11. Elektriese stroombane

FEIT

Dit was James Prescott

Joule, nie Georg Simon

Ohm nie, wat eerste die

wiskundige verwantskap

tussen drywing omgesit

en stroom deur ’n

weerstand ontdek het.

Hierdie ontdekkings is in

1841 gepubliseer in die

vorm van die vergelyking:

P = I 2 R en staan bekend

as Joule se wet. Hierdie

drywingsvergelykings

berekeninge rakende

potensiaalverskil, stroom

en weerstand word so

algemeen met Ohm se

wet geassosieer dat Ohm

dikwels die krediet vir

hulle gekry.

403

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!