03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

R1

R2

Parallelle Stroombaan 1

Parallelle Stroombaan 2

R3

R4

Figuur 11.1: ’n Voorbeeld van ’n serie-parallelnetwerk. Die omraamde gedeeltes dui die

parallelle gedeeltes van die stroombaan aan.

Dit is redelik eenvoudig om met hierdie soort stroombane te werk, omdat jy reeds alles

wat jy oor serie- en parallelle stroombane geleer het, gebruik. Die enigste verskil is dat

jy dit in stappe doen. In figuur 11.1 bestaan die stroombaan uit 2 parallelle gedeeltes

wat in serie is met ’n sel. Om die ekwivalente weerstand vir die stroombaan uit te

werk, begin jy deur die totale weerstand vir elk van die parallelle gedeeltes te bereken.

Tel dan die waardes van die berekende weerstande bymekaar in serie. Indien al die

resistors in Figuur 11.1 ’n weerstand van 10 Ω het, kan ons die ekwivalente weerstand

van die hele stroombaan bereken.

Ons begin deur die totale weerstand te bereken van Parallelle stroombaan 1.

Die waarde van Rp1 is:

1

Rp1

Rp1 =

Rp1

R3

R4

= 1

R1

1

R2

1 1

10 10

1+1

10

−1 2

10

=5Ω

400 11.2. Ohm se wet

−1

−1

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!