everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A everything maths and science - C2B2A

03.05.2013 Views

I R1=1 Ω R2=3 Ω V =9 V 5. Bereken die waarde van die onbekende resistor R4 in die stroombaan: I=2 A R4=? Ω R3=60 Ω R2=40 Ω R1=120 Ω V =24 V 6. Drie resistors met weerstande van onderskeidelik 1Ω, 5Ωen 10 Ω is in parallel verbind met ’n 20 V battery. Al die resistors is ohmies van aard. Bereken: a) die grootte van die stroom deur die sel b) die grootte van die stroom deur elk van die drie resistors. Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service 1. 27BX 2. 27BY 3. 27BZ 4. 27C2 5. 27C3 6. 27C4 www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za Serie- en parallelnetwerke van resistors ESE6C Nou dat jy in staat is om probleme oor eenvoudige serie en parallelle stroombane op te los is jy gereed om probleme aan te pak waar die twee opstellings gekombineer is, soos in die volgende stroombaan: Hoofstuk 11. Elektriese stroombane 399

R1 R2 Parallelle Stroombaan 1 Parallelle Stroombaan 2 R3 R4 Figuur 11.1: ’n Voorbeeld van ’n serie-parallelnetwerk. Die omraamde gedeeltes dui die parallelle gedeeltes van die stroombaan aan. Dit is redelik eenvoudig om met hierdie soort stroombane te werk, omdat jy reeds alles wat jy oor serie- en parallelle stroombane geleer het, gebruik. Die enigste verskil is dat jy dit in stappe doen. In figuur 11.1 bestaan die stroombaan uit 2 parallelle gedeeltes wat in serie is met ’n sel. Om die ekwivalente weerstand vir die stroombaan uit te werk, begin jy deur die totale weerstand vir elk van die parallelle gedeeltes te bereken. Tel dan die waardes van die berekende weerstande bymekaar in serie. Indien al die resistors in Figuur 11.1 ’n weerstand van 10 Ω het, kan ons die ekwivalente weerstand van die hele stroombaan bereken. Ons begin deur die totale weerstand te bereken van Parallelle stroombaan 1. Die waarde van Rp1 is: 1 Rp1 Rp1 = Rp1 R3 R4 = 1 + R1 1 R2 1 1 + 10 10 1+1 = 10 −1 2 = 10 =5Ω 400 11.2. Ohm se wet −1 −1

I

R1=1 Ω

R2=3 Ω

V =9 V

5. Bereken die waarde van die onbekende resistor R4 in die stroombaan:

I=2 A

R4=? Ω

R3=60 Ω

R2=40 Ω

R1=120 Ω

V =24 V

6. Drie resistors met weerstande van onderskeidelik 1Ω, 5Ωen 10 Ω is in parallel

verbind met ’n 20 V battery. Al die resistors is ohmies van aard. Bereken:

a) die grootte van die stroom deur die sel

b) die grootte van die stroom deur elk van die drie resistors.

Dink jy jy het dit? Kry oplossings en meer oefening op ons Intelligent Practice Service

1. 27BX 2. 27BY 3. 27BZ 4. 27C2 5. 27C3 6. 27C4

www.everythingscience.co.za m.everythingscience.co.za

Serie- en parallelnetwerke van resistors ESE6C

Nou dat jy in staat is om probleme oor eenvoudige serie en parallelle stroombane op

te los is jy gereed om probleme aan te pak waar die twee opstellings gekombineer is,

soos in die volgende stroombaan:

Hoofstuk 11. Elektriese stroombane

399

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!