03.05.2013 Views

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

everything maths and science - C2B2A

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die stroom deur die sel is 6 A.

Die stroom deur die 4Ωresistor is 4,5 A.

Die stroom deur die 12 Ω resistor is 1,5 A.

Oefening 11 – 4: Ohm se wet in serie en parallelle stroombane

1. Bereken die waarde van die onbekende resistor in die stroombaan:

R4=?

I=1 A

R3=1 Ω

V =9 V

R2=3 Ω

R1=3 Ω

2. Bereken die waarde van die stroom in die volgende stroombaan:

R3=1,5 Ω

I=?

R2=2,5 Ω

V =9 V

R1=1 Ω

3. Drie resistors met weerstande van onderskeidelik 1Ω, 5Ωen 10 Ω is in serie verbind

met ’n 12 V battery. Bereken die grootte van die stroom in die stroombaan.

4. Bereken die stroom wat deur die sel vloei indien beide resistors ohmies van aard

is.

398 11.2. Ohm se wet

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!